MaxMedia Klipkouers

Klipkouers

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Marketing
336 Episodes
20 – 40

Episode 181: Giniel de Villiers

Giniel de Villiers is 'n legende in die motorsportwêreld en ‘n trots Suid-Afrikaanse produk. Tussen 1997 en 2000, wen hy die Suid-Afrikaanse Touring Car kampioenskap vier keer. In 2003 maak hy  'n indrukwekkende Dakar debuut met Nissan, deur in die vyfde plek  te eindig. Saam met Volkswagen, behaal hy 'n…
16 Apr 2024 1 hr 19 min

Episode 180: André Koegelenberg & Johan Pool

André Koegelenberg en Johan Pool se lewens is op hul koppe gedraai toe ‘n gasontploffing in 2019 hulle elektriese winkel vernietig het. Na jare se harde werk om hul reputasie op te bou en ‘n kliëntebasis te vestig was daar net een ding om te doen: om oor te begin…
8 Apr 2024 1 hour

Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Ek het gesels met Roedolf van der Westhuizen, die Uitvoerende Hoof van Die MOS Inisiatief en Albert van Wyk oor entrepreneurskap. Ons het veral gesels oor Albert se televisiereeks op VIA "Maak my 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, waar Hoërskool kinders wat hul eie besighede bedryf, meegeding het om…
23 Jan 2024 55 min

Episode 178: Andrew Bartlett

Andrew Bartlett het sy eerste groot besigheid in telekommunikasie in Bloemfontein opgebou. 'n Kombinasie van te vinnige en te diverse groei, tesame met Covid as kersie op die koek, het gelei tot die ineenstorting van die besigheid. Sy Covid-storie begin in 'n diep, donker geestelike gat. Gelukkig is sy post-Covid-storie…
22 Dec 2023 58 min

Episode 177: Andries Mulder

"Wanneer jy oorweeg om sonpanele te installeer, is dit noodsaaklik om navorsing te doen oor die maatskappy wat jy van plan is om te gebruik, en te verseker dat die produk wat gebruik word in Suid-Afrika gediens kan word, anders gaan jy probleme ervaar," sê Andries, eienaar van die ACDC…
8 Dec 2023 28 min

Episode 176: Arnold Vosloo

In hierdie podcast-episode voer podcaster, Jacques Basson, 'n gesprek met legendariese Suid-Afrikaanse akteur Arnold Vosloo. Vosloo, bekend vir sy rolle in Hollywood-rolprente soos The Mummy en Blood Diamond, bespreek sy voorneme om jaarliks na Suid-Afrika terug te keer om aan Afrikaanse projekte te werk. Die gesprek dek sy grootwordjare, sy…
17 Nov 2023 1 hr 26 min

Agripreneurs Reeks: Stian Brandt

Het jy al ooit gewonder waarom ry daar meestal oorsee-vervaardigde “rowwe-onbeskofte-ruwwe-terrein-bakkies” in Afrika rond? Wel, dis aan die verander. ‘n Vrystater het opgehou wonder. ‘n Plan gemaak en gedoen! So is die bekostigbare, taai, betroubare, geen fieterjasies Brandt BRV-werkeselbakkies in Bloemfontein gebore en nou ook vervaardig. Ek het onlangs die…
3 Nov 2023 16 min

Episode 175: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com
6 Sep 2023 1 hr 12 min

Episode 174: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek die webwerf: www.klipkouers.com        
11 Aug 2023 1 hr 19 min

Episode 173: Sepp Eckmaier

Vanuit die omstrede Afrikaner-nedersetting van Orania, in die hartjie van die Karoo en op die oewer van die Oranjerivier, word al vir die afgelope bykans 10 jaar tradisionele Duitse bier gebrou wat vir Suid-Afrikaanse skuimkop-liefhebbers, van heinde en ver, gaande het. Sepp Eckmaier het vir Orania ontdek tydens ’n gesinsvakansie…
9 Jun 2023 44 min

Episode 172: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek: www.klipkouers.com  
2 Jun 2023 1 hr 13 min

Episode 171: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek: www.klipkouers.com  
8 May 2023 1 hr 30 min

Klipkouers SON | W18E4 | Volle Onderhoud

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
10 Mar 2023 1 hr 56 min

Klipkouers SON | W18E3 | Finansies

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
10 Mar 2023 25 min

Klipkouers SON | W18E2 | Regspraak

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
10 Mar 2023 26 min

Klipkouers SON | W18E1 | Besigheid & Bemarking

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
10 Mar 2023 30 min

Klipkouers SON | W17E3 | Regspraak

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
3 Mar 2023 29 min

Klipkouers SON | W17E2 | Besigheid & Bemarking

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
3 Mar 2023 31 min

Klipkouers SON | W17E4 | Finansies

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
3 Mar 2023 36 min

Klipkouers SON | W17E1 | Volle Onderhoud

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
3 Mar 2023 2 hr 12 min
20 – 40