
0 CHANNELS
Radio Tygerberg 104FM is vanjaar weer die trotse radiovennoot van die legendariese Paarl Interskole tussen Hoër Jongenskool Paarl, Paarl Gimnasium en Hoër Meisieskool Paarl. Luister regstreeks na onderhoude met spankapteine, afrigters en skoolhoofde via die Radio Tygerberg 104FM-toep. Moenie die hoofrugbywedstryd op Saterdag 2 Augustus om 16:00 misloop waar die…


















