Shandor en Pieter Moller sal die komende sondag aan die 25ste Two Oceans deel neem om fondse in te samel vir Mosaic SA, 'n liefdadigheids organisasie wat na kinders se fisiese en emosionele welstand omsien.
Elvis Blue gaan oor die 1500km op sy fiets aflê, alles om fondse in te samel vir kinders wat in Afrikaans skool gaan en te verseker dat hulle onderrig in hulle moedertaal ontvang.
Anneli van Rooyen breek haar jare lange stilte en deel meer oor haar kleurvolle loopbaan en hoe dit voel om 40 jaar later weer bo aan die "charts" te wees.
Maak gereed vir een van die grootste dae in die Vaal vanjaar – Rocking the Vaal: 'n Afrikaanse viering van kos, musiek en gemeenskap! Sluit aan by Emerald Resort in Vanderbijlpark op 16 Maart 2024 vir 'n ongelooflike dag gevul met sterre en welwillendheid! Good Morning Breakfast het met hom…
Maryke (a dear friend of the Good Morning Breakfast) shared a Microwave Melktert recipe with us on Telegram. Was the convenient easy hassle-free milktart able to top the bought and traditional one? Listen to find out!
Elvis Blue het sy nuwe treffer Kalahari Reên vrygestel en 'n ene Jan Hogendyk het dit goed gedink om sommer die song te gebruik as sy "Kontrak" inskrywing
Sy was net ’n maand van gr. 12 by die skool en die dokter het gesê sy kan daarvan vergeet om matriekeksamen te skryf, maar Danika Smith se wilskrag was sterker en het teen alle verwagtinge met byna ’n B-gemiddeld geslaag.
Elvis Blue is te sien saam met Kurt Darren, Tarryn Lamb en die Mzanzi Youth Choir by die immergewilde Spar OFM Carols by Candlelight, die 22ste November in Potchefstroom en 29 November in Bloemfontein
Maxine D’Amico, SPAR Inland Advertising and Promotions Manager, speaks about SPAR OFM Carols by Candlelight, taking place in Central South Africa in November 2023.
Bangladesh bowling Coach Allan Donald joined us live from India ahead of the match against Pakistan and to share his feelings towards the Proteas chances of winning the ICC World Cup
In 'n wêreld waar sukses en welvaart dikwels aan die top van ons prioriteitslys staan, is dit soms moeilik om presies te verstaan wat dit neem om ware rykdom te bereik. Maar vir Daniel Strauss, is dit alles 'n kwessie van ingesteldheid. In sy boek "The Billionaire Mindset", ontleed Daniel…
Dricus du Plessis is 'n Suid-Afrikaanse professionele gemengde gevegskunstenaar wat tans aan die middelgewigafdeling van die Ultimate Fighting Championship (UFC) deelneem. Dricus het vanoggend by die Good Morning Breakfast-span aangesluit waar hy ook vir die Good Morning Breakfast-aanbieder Shandor Potgieter 'n paar houe gegee het as deel van Ofm se…
11 Oct 2023 5AM
6 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.