OFM At Lunch

At Lunch

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Weekly English South Africa News · Business
752 Episodes
100 – 120

Kos met n risiko vir en Borskanker: 'n Gesprek met Helen Wessels

Pulane Nel Sekepe gesels tydens #Pinktober met Helen Wessels van Wessels Claasen Dieticians oor die verband tussen dieet en die risiko van borskanker. Dit is belangrik om bewus te wees van sekere kosse wat moontlik die risiko kan verhoog, soos verwerkte vleis en oormatige alkohol. Deur 'n gesonde dieet te…
17 Oct 2024 7 min

Ons is mense nie klippe nie, Normaliseer emosies.

Pulane Nel Sekepe gesels met haar ma, Marlene Flett op At Lunch vir #PinkTober. Marlene is nie net 'n ma nie, maar ook 'n sielkundige wat insig bied oor die emosionele impak van 'n kankerdiagnose. Hulle bespreek dat daar geen "regte" of "verkeerde" reaksies is nie – dit is heeltemal…
3 Oct 2024 4 min

Maak elke hartklop tel!

Emoyamed Hospitaal in Bloemfontein het ‘n Akute Fisiese Rehabilitasie eenheid, waar persone na ‘n kardiovaskulêre insident fisiese rehabilitasie kan ontvang. Pulane Nel-Sekepe het met Petro Schoeman, fisioterapeut en die bestuurder van die eenheid, gepraat…
19 Sep 2024 6 min

Grey College hosts the High Schools Sevens Series; The Champions Tournament.

Friday 20th September and Saturday 21st September reigning champions, Grey College hosts the High School 7s Series Champions of Champions Tournament Proudly sponsored by Toyota that is managed and run by Weir Sport Promotions & Provantage Sport. Pulane Nel Sekepe Speaks to Darryl Weir to find out more.
18 Sep 2024 3 min

Nasionale Parke Week by Sanparke

September is Toerismemaand en oudergewoonte vier Sanparke ook weer nasionale parke week vanaf die 9de. Anny Bruyns gesels met Genevieve Maasdorp om meer uit te vind.
5 Sep 2024 1 min

Bethlehem Meganisasie Ekspo en Gholfdag

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Wimpie Nel, Verkoopsbestuurder OVK Meganisasie Noord Streek, en Gerrie Coetzee, Bemarker Heelgoedere, oor OVK Bethlehem Meganisasie se Ekspo en Gholfdag.
4 Sep 2024 3 min

Time is limited to register for Health Sciences at UFS.

Prof Corlia Janse van Vuuren, Vice-Dean: Teaching And Learning, Faculty of Health Sciences spoke to Pulane Nel Sekepe about what students can expect when studying health Sciences at UFS and the Connect2Kovsies event.
23 Jul 2024 4 min
100 – 120