Vanjaar se Visuele Kunste Program is soos altyd vol iets vir almal, by vanjaar se Aardklop Kunstefees in Potch. Luister na hierdie Potgooi om te hoor wat Johan als te sê het.
Luister na hierdie potgooi om te hoor wat Lizz als te sê het oor haar optredes by vanjaar se Aardklop Kunstefees in Potchefstroom. Sy raak ook vinnig aan die Teater Bystandsfonds en wil hê jy moet jou kind Dramedie doop.
Theuns brei uit, nie net oor sy optrede by die Tekkiefees nie, maar ook oor hoekom ons so lanklaas 'n nuwe album van sy kant af gesien het en wanneer hy moontlik een kan uitbring.
’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. In hierdie episode van ‘North West University Innovation’ gesels WR van Der Merwe met Prof JP Rossouw, navorsingsdirekteur van Edu-HRight, oor navorsingsbevindings se integrasie in die onderwyssektor.
Katlego Maboe has grown year-on-year into a well-known TV presenter, singer, voice-over artist, MC, model and actor. Throughout his life, Katlego has been very active in cultural, sporting and academic activities; taking a keen interest in various sporting codes; excelling to provincial level in cricket.
Izak Davel is ‘n bekende Suid-Afrikaanse akteur, sanger en danser wat ook reeds sy naam as model gestand gedoen het. As sanger het hy reeds vier Afrikaanse albums vrygestel, ander andere ‘Verlore Harte’ in 2009, ‘Vreesloos’ in 2011 en ‘Jy is my lewe’ in 2012. Hy werk tans aan ‘n…
Hy brei meer uit oor sy optrede asook sy jongste album, wat reeds beskibaar is. 31 Augustus en 1 September kuier OFM by die 15de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging! Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke.
WR van Der Merwe gesels met Prof JP Rossouw, navorsingsdirekteur van Edu-HRight oor die tipe navorsing wat gedoen word in die veId van menseregte in skoIe en in die onderwyssektor.
31 Augustus en 1 September kuier OFM by die 15de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging! Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke met onder andere Theuns Jordaan, Caroline Grace, Fatman, en Dirk van der Westhuizen.
Die tweede enkelsnitvrystelling vanaf hulle Ghoema-bekroonde album (Beste Rock-Album), Queen van die Toorbos, is vroeër vanjaar uitgereik en baie goed deur die publiek ontvang.
Cyril het met die President van NOCCI gesels oor hierdie jaar se NOCCI Uitstalling en Mark, wat volgende week in Kimberley gaan plaasvind, luister hier na die potgooi.
27 Jul 2018
4 min
460 – 480
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.