OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
1860 – 1880

Agri Hour: 26 July, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
25 Jul 2022 9AM 8 min

Agri-uur: 25 Julie, Pietman Botha

Indien produsente wil bepaal of hulle van vol of aanvullende besproeiing moet gebruik maak, moet hulle eers kyk na hoeveel water hulle tot hulle beskikking het. Dit is volgens Pietman Botha, ‘n onafhanklike landboukonsultant. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
25 Jul 2022 4AM 4 min

Agri-uur: 25 Julie, Stephan Pietersen

Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. In vandag se insetsel gesels Pietersen oor ‘n algemene kennisgewing wat die Departement van Indiensneming en Arbeid onlangs in die Staatskoerant gepubliseer het…
25 Jul 2022 2AM 4 min

Agri Hour: 25 July, Thoko Didiza

The Minister of Agriculture, Thoko Didiza, attended the funeral of the seven people who were killed on the farm Lismore outside Kestell in the Free State. The funeral was held on Saturday at the Kestell Multipurpose Centre. Didiza, who was accompanied by the provincial Department of Agriculture’s MEC, Thembeni Nxangisa,…
25 Jul 2022 2AM 2 min

Agri Hour: 22 July, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
21 Jul 2022 9AM 7 min

Agri Hour: 22 July, Tarisiro Matiza

The SA Innovation Summit is collaborating with Anza Capital and the World Innovation Economics to support fast-growing businesses and start-ups involved in the food tech space. Tarisiro Matiza, Project Manager of the SA Innovation Summit, encourages South African businesses to apply to be part of the FoodTech Programme as it…
21 Jul 2022 9AM 4 min

Agri-uur: 21 Julie, Alheit Smith

Die eienaar van die plaas Lismor buite Kestell in die Vrystaat, Alheit Smith, is gebroke nadat sewe mense, wat sy vrou insluit, verlede week op die plaas vermoor is Hy het aan OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesê alles is van hom weggeneem en dat hy nie seker is of hy…
20 Jul 2022 10AM 3 min

Agri-uur: 21 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
20 Jul 2022 7AM 2 min

Agri Hour: 20 July, Mmakgomo Huma

The journey to becoming a successful female farmer is not an easy one. This is according to Mmakgomo Huma, a young farmer from Rustenburg in the North West. Despite challenges and obstacles along the way, Huma is enjoying what she does and advises new farmers not to get discouraged by…
20 Jul 2022 3AM 5 min

Agri-uur: 19 Julie, Bea Campbell-Cloete

Die DA in die Vrystaat vra vir die dringende herinstelling van landelike veiligheidseenhede ná ’n wrede plaasaanval buite Kestell waarin sewe mense gesterf het. Die party se Bea Campbell-Cloete sê hoewel die provinsiale polisiekommissaris, Baile Motswenyane, die mobilisering van maksimum hulpbronne beveel het om die oortreders op te spoor, is…
18 Jul 2022 9AM 3 min

Agri-uur: 19 Julie, Dries van der Linde

Silo-ongelukke gebeur selde in Suid-Afrika, en indien dit plaasvind, is dit moontlik ‘n fratsongeluk. Dit is volgens Dries van der Linde, die Operasionele Bestuurder van Graan by OVK, in reaksie op die onlangse voorval waar ‘n vrou en kind in ‘n mielie-silo op ‘n plaas in Mpumalanga geval het. Hy…
18 Jul 2022 9AM 3 min

Agri Hour: 19 July, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
18 Jul 2022 7AM 4 min

Agri-uur: 18 Julie, Nicol Jansen

Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, het jongboere in die provinsie besoek as deel van beoordeling vir vanjaar se Jongboer van die Jaar-kompetisie. Jansen sê jongboere speel ‘n groot rol in die produksie van voedsel en glo dat hulle, ten spyte van uitdagings, ‘n positiewe bydrae tot die landbousektor…
18 Jul 2022 2AM 4 min

Agri Hour: 18 July, Johan Breytenbach

Veld fire incidents in the Free State have increased by more than 293% in the last three years. This shocking percentage was made known by Johan Breytenbach from the Free State Umbrella Fire Protection Association, during a fire awareness day. Here is OFM News’ Elsabé Richard-May with some highlights from…
18 Jul 2022 2AM 5 min

Agri-uur: 18 Julie, Stephan Pietersen

Produsente moet eers ‘n profiel op die Vergoedingsfonds se aanlynstelsel – CompEasy – skep, voordat hulle enige voordele van die fonds kan geniet. Dit is volgens riglyne deur Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, in ‘n poging om produsente by te staan met belangrike inligting raakende die Wet…
18 Jul 2022 2AM 6 min

Agri Hour: 15 July, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
14 Jul 2022 9AM 7 min

Agri-uur: 15 Julie, Deon Joubert

Nuwe regulasies vir kouebehandeling van Suid-Afrikaanse sitrus wat deur die Europese Unie (EU) se staande komitee oor plante, diere, voedsel en voer, bekendgemaak is, kan die plaaslike sitrusbedryf miljoene rande kos. Deon Joubert van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor wat hierdie regulasies behels…
14 Jul 2022 3AM 6 min

Agri-uur: 14 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
13 Jul 2022 5AM 2 min

Agri-uur: 13 Julie, Elsabé Richard-May

Verskeie organisasies het hul kommer uitgespreek oor die impak wat beurtkrag op die landbousektor het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May kyk na wat van die organisasies te sê het…
13 Jul 2022 2AM 2 min

Agri Hour: 13 July, Ephraim Tshobeka

Worm farming has the potential to alleviate poverty in rural communities. That is according to Ephraim Tshobeka, a lecturer at the Central University of Technology. In a two-part interview, Tshobeka, who is also called the “grandfather of worms” speaks to OFM News’ Elsabé Richard-May about the importance of worms in…
12 Jul 2022 8AM 8 min
1860 – 1880