Produsente staar ‘n 10%-boete in die gesig indien loonopgawes nie betyds by die Vergoedingsfonds ingedien word nie. Om meer hieroor uit te vind gesels OFM-nuus se Elsabé Richard weer met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support.
Forestry, Fisheries and the Environment Minister, Barbara Creecy, has confirmed quotas for the trophy hunting of black rhino, leopard, and elephant in South Africa for 2022. OFM News’ Lee Simmons speaks to the spokesperson of the department, Albi Modise, about what this entails.
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Die konflik wat tans tussen Rusland en die Oekraïne aan die gang is, hou kort- en langtermyn implikasies - beide negatief en positief - vir Suid-Afrikaners in. Dr. Kobus Laubscher, ‘n landbou-ekonoom, het hieroor met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels…
Die plant van sojabone in sentraal Suid-Afrika het gedurende die afgelope paar jare dramaties toegeneem. Volgens Wessel van Wyk, ‘n sojaboonkundige, kan die dryfveer agter hierdie gewildheid toegeskryf word aan faktore soos die goeie prys van sojabone en die feit dat dit ‘n goeie wisselbou-gewas met mielies is. In vandag…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek positief vertoon ten spyte van ‘n 2% styging in die Rand teenoor die VSA-Dollar. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
Voorbereidings vir vanjaar se Bloemskou is goed op dreef met ‘n propvol program, gevul met onder meer pret- en landbouprogramme aan die orde van die dag. Elmarie Prinsloo, hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, sê die skou skop ná twee jaar amptelik op 27 April af. OFM-nuus se Elsabé Richard het…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Die palmer amarant-onkruid, wat baie aggressief groei en tot 600 000 sade op ‘n slag kan produseer, mag dalk sy wortels op ‘n plaas in die Vrystaat gevestig het. Dr. Gerhard Verdoorn van CropLife Suid-Afrika, sê toetse word egter nog gedoen om te bevestig of dit wel die palmer amarant-onkruid…
Finance Minister, Enoch Godongwana, is delivering this year’s Budget Speech on Wednesday and expectations are high in the agricultural sector. Kulani Siweya, an agricultural economist at Agri SA, says the organisation is eagerly awaiting to hear what the minister will say about investing in critical infrastructures, such as roads, amongst…
Uiteindelik, ná jare lank se gewag, is grond amptelik aan agt plaaswerkers van Eddie Prinsloo - ‘n boer uit die Smithfield-omgewing in die Vrystaat, by wyse van die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg, oftewel Esta-model, oorhandig. Prinsloo is in 2015 deur die staat genader om saam met sy werkers ‘n…
Sprinkaanbestryding is nog volstoom aan die gang in die Noord-Kaap met die derde vlaag swerms wat in sommige dorpe in die provinsie opgemerk kan word. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê die situasie in dele van die provinsie word erger. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard met meer…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Dit is belangrik dat produsente seker moet maak dat hul boerderye onder die korrekte sub-klas by die Vergoedingsfonds geregistreer is. Hierdie sub-klasse is veeboerdery, gemengde boerdery, suiker en teeboerdery, sowel as grondbewerking en bosbou. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, hieroor gepraat…
The agricultural and tourism sectors are critical to the growth of the North West’s economy. This statement was made by the province’s Premier, Bushy Maape, when he delivered his first State of the Province Address (Sopa) on Friday. He also addressed the poor condition of provincial and rural roads in…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Boere word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir dieresiektes, veral ná voortdurende reënval in dele van Suid-Afrika. Een van hierdie dieresiektes, wat selfs blindheid in mense kan veroorsaak, is slenkdalkoors. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Dr. Faffa Malan, ‘n bekende veearts, hieroor gepraat…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
16 Feb 2022 6AM
1 min
2080 – 2100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.