‘n Ongekende hoeveelheid reën het die afgelope maande in die Vrystaat uitgesak. Kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, Jack Armour, sê reën is altyd welkom, veral ná die langdurige droogte waaronder groot dele van die land gebuk gegaan het, maar die hoeveelheid aanhoudende reën wat sedert die begin van die seisoen…
Die Wet op Beroepsbeserings en Siektes (COIDA) verdeel die landboubedryf in vier sub-klasse en elkeen van hierdie sub-klasse het sy eie tarief. Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, sê tariewe is gegrond op die risiko wat geassosieer word met die aard van die sub-klas. OFM-nuus se Elsabé Richard het…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
The Department of Water and Sanitation warns against building in areas prone to flooding. OFM News’ Lee Simmons speaks to the spokesperson of the department, Sputnik Ratau, about this…
Die aroma van knoffel in ‘n kombuis is genoeg om ‘n knoffelliefhebber se sintuie wakker te maak, en wat is tog beter as om jou eie knoffel by die huis te kan groei? Thabo Olivier, ‘n bekende voedselsekerheidsaktivis in Bloemfontein in die Vrystaat, gesels vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard…
Die palmer amarant-onkruid hou ‘n geweldige groot risiko vir gewasprodusente in. Hierdie onkruid is reeds op een plaas in Potchefstroom in die Noordwes ontdek en daar ontstaan ‘n vermoede dat dit op sommige plase in die Vrystaat begin posvat. OFM-nuus se Elsabé Richard het met dr. Gerhard Verdoorn van CropLife…
To get an update on the locust outbreak situation in the Northern Cape, OFM News’ Lee Simmons speaks to the spokesperson of the Northern Cape Department of Agriculture, Zandisile Luphahla.
Die potensiaal van turksvye is feitlik eindeloos - tot olie kan uit sy pitte gepars word wat vir die behandeling van brandwonde gebruik kan word. Dr Stoffel du Toit, eienaar van die plaas Smousdam, waar ‘n turksvyoes-inligtingsdag verlede Vrydag plaasvind het, sê verder omdat Suid-Afrika ‘n land is wat van…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Boere en die breër publiek is geen vreemdelinge wat beurtkrag in Suid-Afrika betref nie. Landbou-organisasies het talle kere hulle kommer uitgespreek oor Eskom en sy voorgestelde tariefverhogings soos boere se skouers reeds swaar gepak is met hoë insetkostes, en ander uitdagings soos veldbrande en voortdurende swaar reënval. In vandag se…
Die Suid-Afrikaanse wolmark het verlede week verswak en dit kan toegeskryf word aan die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Meganisering het die potensiaal om ongeskoolde arbeid te vervang as gevolg van die herhalende aard daarvan. Dit is maar een van die bevindings van Westley Ferguson van Agri Enterprises terwyl hy navorsing gedoen het oor gemeganiseerde boerdery en die potensiële impak wat dit op arbeidsmarkte kan hê. OFM-nuus se Elsabé…
‘n Investasie van nagmuise in ‘n landery het die vermoë om die landery tot so ‘n mate uit te wis dat die boer tot drie keer na mekaar oor moet plant. Dit is volgens dr. Gerhard Verdoorn van CropLife Suid-Afrika, wat benadruk het dat graanprodusente die regte maniere moet gebruik…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Ná byna 'n dekade van droogte in die Boesmanland-streek in die Noord-Kaap, het goeie reën die afgelope tyd in hierdie omgewing voorgekom. Hierdie reën het groot vreugde en dankbaarheid onder boere en die gemeenskap gesaai. OFM-nuus korrespondent, Mia-Leigh Cloete, het met Armando Cloete en Jaco van Wyk, gesels. Albei boer…
Ben Janse van Rensburg, ‘n liefhebber en teler van skouhoenders by Bainsvlei buite Bloemfontein in die Vrystaat, bespreek die anatomie van die eier. Hy beantwoord ook die vraag - wie was eerste, die hoender of die eier? Hier is Janse van Rensburg…
South Africa’s beef industry is bracing itself for some tough times, with the outlook for the industry in 2022 being negative. The Chief Executive Officer (CEO) of Beefmaster, Louw van Reenen, tells OFM Business Hour presenter, Olebogeng Motse, that this negative outlook in terms of profitability is due to higher…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa (Agbiz), provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.