OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
2420 – 2440

Agri Hour: 30 July, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
29 Jul 2021 9AM 6 min

Agri-Uur: 29 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
29 Jul 2021 3AM 2 min

Agri-Uur: 28 Julie, Nico Fouché

Suiwelprodusente in KwaZulu-Natal (KZN) produseer sowat 27% van Suid-Afrika se melk. Van hierdie boere moes onlangs, weens onrus in daardie provinsie, duisende liters roumelk uitgooi omdat hulle nie die melk betyds by prosesseerders kon kry nie. OFM-nuus se Elsabé Richard gesels met Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA,…
28 Jul 2021 3AM 4 min

Agri-Uur: 27 Julie, Roelie van Reenen

Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster-groep, sê dis belangrik dat Suid-Afrika behoorlike naspeurbaarheidstrukture en bioveiligheidsmaatreëls moet hê. OFM-omroeper, Pieter Venter, het met Van Reenen hieroor gesels…
26 Jul 2021 9AM 3 min

Agri Hour: 27 July, Elsabé Richard

Knorr, which is a household brand that most of us are familiar with, released findings from its 2021 study on ‘Understanding the eating habits of the SA population.’ This study was compiled by market measurement firm, Nielsen-IQ, during the annual Plate of the Nation virtual Roundtable event 2021. Here’s OFM…
26 Jul 2021 9AM 2 min

Agri Hour: 27 July, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
26 Jul 2021 7AM 6 min

Agri Hour: 26 July, Thuthukani Hlangu

Small scale poultry farmers in the North West, especially those who are broiler farmers, will benefit greatly from the Department of Agriculture and Rural Development’s first poultry abattoir in the province. The facility is situated at Kgora Farmers Training Centre near Mahikeng. OFM News’ Elsabé Richard spoke to Thuthukani Hlangu,…
26 Jul 2021 2AM 4 min

Agri-Uur: 26 Julie, Nicol Jansen

Daar is groot verligting nadat die Noord-, Oos- en Wes-Kaap vandeesweek as droogterampgebiede verklaar is. Landbou-organisasies in dié provinsies het hierdie aankondiging met ope arms verwelkom. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, verduidelik dat hierdie 'n nasionale rampverklaring is wat toegepas kan word op die genoemde provinsies. OFM-nuus se Elsabé…
26 Jul 2021 2AM 4 min

Agri-Uur: 26 Julie, Elriza Theron

Weerstand teen onkruiddoders hou verskeie nadele vir gewasboere en die omgewing in. Elriza Theron, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van Croplife SA, sê boere se geldsake word ook op die lang termyn hierdeur geraak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
26 Jul 2021 2AM 3 min

Agri Hour: 22 July, Thabo Olivier

Thabo Olivier, a well-known food security activist in Bloemfontein in the Free State, will for two weeks train refugees in two provinces of Mozambique on how they can start their own vegetable gardens to ensure food security. Olivier’s trip comes after a request was made by Bishop Dinis Matsolo. Olivier…
22 Jul 2021 8AM 3 min

Agri Hour: 23 July, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
22 Jul 2021 7AM 7 min

Agri Hour: 22 July, Paul Matthew

The unrest that swept through KwaZulu-Natal (KZN) last week has resulted in the import food industry losing significant volumes of raw material and 40 000 tons of cold storage capacity. Paul Matthew, CEO of the Association of Meat Importers and Exporters (AIME), say they have made calls to government stakeholders…
21 Jul 2021 9AM 6 min

Agri-Uur: 22 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
21 Jul 2021 8AM 2 min

Agri-Uur: 21 Julie, Elsabé Richard

Die rooivleisbedryf het jaarliks ‘n omset van meer as R80 miljard en daar word dikwels daarna verwys as die slapende reus van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard met meer hieroor…
20 Jul 2021 10AM 2 min

Agri-Uur: 21 Julie, Lance Jacquire

Geduld en moed hou is die advies wat Lance Jacquire, ‘n hoenderboer van Oppermansgronde in die Vrystaat, vir voornemende jongboere het. Dié 21-jarige, wat kuikens broei en aan ander boere in sy gemeenskap verkoop, sê sy visie is om eendag ‘n groot genoeg boerdery te hê om werk in sy…
20 Jul 2021 10AM 3 min

Agri-Uur: 21 Julie, Dennis Staal

‘n Beefmaster-bul van Bos Blanco-boerdery in Kroonstad in die Vrystaat, het onlangs vir ’n rekordprys van R1,1 miljoen op ‘n veiling verkoop. Dennis Staal, wat saam met sy broer Bernie die boerdery bestuur, sê hulle is trots en skryf hulle sukses toe aan jare se harde werk. OFM-nuus se Elsabé…
20 Jul 2021 10AM 4 min

Agri-Uur: 20 Julie, Johan Breytenbach

Die veldbrand verslag vir Junie 2021 in die Vrystaat toon dat daar in daardie maand alleen meer as 4 200 brande aangeteken is. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging sê nie al hierdie brande kan positief geïdentifiseer word as 'n veldbrandvoorval nie, want die onderskeid tussen beheerde en onbeheerde brande…
19 Jul 2021 9AM 4 min

Agri Hour: 20 July, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
19 Jul 2021 8AM 7 min
2420 – 2440