OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,919 Episodes
5600 – 5620

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 28 June 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am - 6am.
28 Jun 2016 11AM 3 min

VKB se vulstasie-opening deel van groter strategie

Die landboubesigheid VKB het verlede week ‘n 24-uur vulstasie en kiosk in Reitz oopgemaak. OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, was daar en het gesels met VKB se Uivoerende Hoof van Bemarking, Jan van der Walt, oor die opening, asook hoekom die maatskappy ‘n brandstof-strategie, wat op die algemene verbruiker gemik…
27 Jun 2016 11PM 6 min

SA Boerperd is 'n ware inheemse ras

Die SA Boerperd Telersgenootskap bied hierdie week die ras se nasionale kampioenskap by die Afridome in Parys aan. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die telersgenootskapraadslid, Petro Grové, gesels oor die geleentheid, sowel as oor die ras. Sy vertel daar is ‘n groot verskil tussen ‘n perd wat deur…
27 Jun 2016 11PM 8 min

Agriculture news

Agriculture news, Monday 27 June 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am - 6am.
27 Jun 2016 11AM 3 min

Sapa CEO Kevin Lovell shares Avi Africa highlights

OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke to SA Poultry Association CEO Kevin Lovell during the 110th annual Avi Africa conference and exhibition in Johannesburg last week. They speak about some of the congress highlights and also some of the challenges poultry producers are currently facing.
26 Jun 2016 11PM 4 min

Interessante navorsing van reg oor die wêreld

OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi oor interessante navorsing. Hy gesels oor navorsing deur ‘n span wetenskaplikes van die Universiteit van Washington wat bevind het jagluiperds verkies om wild as prooi te vang en nie vee nie. Hy vertel ook van interessante navorsing oor antibiotika-weerstandigheid.
23 Jun 2016 3AM 1 min

Vleispryse met Pieter en Peter

OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die vleiskenner, Peter Milton. Vandag se gesprek handel oor die jongste beesvleispryse. Milton sê die uitvoer van karkasse bly belangrik.
23 Jun 2016 3AM 1 min

Pryse van speenkalwers, karkasse en voer is belangrike faktore

OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat se departement landbou-ekonomie. Hulle gesels oor speenkalwerpryse en kyk ook na wat in ag geneem moet word, sou ‘n boer van plan wees om self ‘n voerkraal op te rig.
23 Jun 2016 2AM 1 min

Boere moet om die tafel sit met vennote

OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met dr. Herman van Schalkwyk. Hulle gesels oor raad vir boere wat weens die droogte ly.
23 Jun 2016 2AM 1 min

Reitz-boer deel veehanteringswenke

OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die Reitz-boer, Cornelis Rautenbach. Die gesprek handel oor Rautenbach se Tuli-beeste, familieboerdery en hy gee ook nuttige wenke oor veehantering.
23 Jun 2016 2AM 4 min

Sapa exec Charlotte Nkuna shares views on threats from imports

Poultry players from across the country have converged on Emperor's Palace in Johannesburg for the 110th annual Avi Africa Conference and Exhibition. OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke briefly to SA Poultry Association senior executive Charlotte Nkuna on some of the focal points during day two of the event…
22 Jun 2016 11PM 2 min

Agbiz CEO speaks from Ifama Conference in Denmark

OFM News agri editor speaks to Dr John Purchase, CEO of Agbiz, who is attending the Ifama World Conference in Denmark this week. They chat about the significance of the event and some of the highlights, as well as the focus on global food security. They also discuss the pending…
22 Jun 2016 11PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 23 June 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
22 Jun 2016 11PM 3 min

River restriction decision rests with DWS Director-General

There have been rumours that water authorities are considering implementing restrictions along the Orange and Vaal River systems. OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke to Water and Sanitation spokesperson Sputnik Ratau about the situation. He says restrictions have not yet been Gazetted but that stakeholder engagements are underway. He…
21 Jun 2016 11PM 5 min

Farmers urged to help contain swine fever outbreak

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to the Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Senzeni Zokwana, about African Swine Fever outbreaks in Free state and North West. Zokwana says they are very concerned about the situation in Free State as infected pigs may have been sold at an auction…
21 Jun 2016 11PM 8 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 22 June 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
21 Jun 2016 11PM 3 min

Deel twee van naspeurbaarheidgesprek met dr. Kobus Laubscher

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor naspeurbaarheid gesels. In hierdie tweede deel van die onderhoud gesels hulle verder oor goed soos Karoolam, roofdiervriendelike vleis en diskriminerende verbruikers
20 Jun 2016 11PM 3 min

Melkmanne aangeraai om beheer uit te oefen waar dit moontlik is

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met die hoof uitvoerende bestuurder van die Melkprodusente-organisasie, dr. Chris van Dijk, gesels oor ‘n strategiese vergadering wat onlangs in Kroonstad gehou is. Hy vertel hulle het gekyk na verskillende aspekte wat wissel van die politiek en die uitwerking daarvan op produsente,…
20 Jun 2016 11PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 21 June 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
20 Jun 2016 11PM 3 min
5600 – 5620