OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die bekende plaaslike landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor faktore wat landbou-uitvoer in Suid-Afrika beïnvloed. Hy vertel dat uitvoer van ongeprosesseerde voedsel en landbouprodukte na sekere lande gegroei het, met uitvoer na Brics-lande wat van 2,5% in 2001 tot 5,7% in 2015 gegroei het.
OFM News’ agri editor Sabrina Dean was at the Voermol SA Studbook Elite Breeding Symposium 2016 in Bloemfontein yesterday on Wednesday where the main theme focused on the use of genomics in the stud breeding sector.
Die SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas-kompetisie is nou in sy vyfde jaar en vier van hierdie titels is opgeraap deur die Pinzyl en Pinzgauer-teler, Paul Bester. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister by Bloemskou toe Bester se Pinzgauer-bul, Mnr. Heinz, as die 2016-wenner aangewys is.
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Gideon van Zyl, nuutverkose voorsitter van Agri Noordwes-Jongboervereniging. Van Zyl, wat voorheen vise-voorsitter van die vereniging was, vertel hy is ‘n beesboer in murg en been en sien uit na die uitdagings wat voorlê. Hy sê dit is vir hulle baie belangrik om…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week ‘n draai gemaak by Bloemskou, waar sy by die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se stalletjie gaan kuier het. Sy gesels hier met die organisasie se Francois Botha oor wat aan die gang is by dié stalletjie waar lede van die publiek daagliks aan ‘n…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Uitvoerende Hoof van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen, tydens ‘n mediatoer na plase in die Harrismith-distrik. Vermeulen sê dit is vir hulle belangrik om sulke suksesstories aan die wyer publiek oor te dra. Hy het ook trots vertel hoe een van die plase…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was Saterdag by Bloemskou waar sy met Hendrik Botha, president van die SA Skaapskeer-federasie, gesels het tydens die finale dag van die nasionale kampioenskap. Botha vertel dat inskrywings vanjaar amper verdubbel het teenoor verlede jaar. Die kompetiesie was ook baie taai soos skeerders hul bes…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week ‘n draai gaan maak by die Dexters se nasionale kampioenskap op Bloemskou waar sy met Hendrik Strydom, voorsitter van die Vrystaatse Dexter-klub, gesels het. Hy vertel bietjie meer oor die dubbeldoel-kleinraam-beesras, en sê daar is vir hom geen ander beesras nie. Strydom…
OFM-nuus se landbou redakteur, Sabrina Dean, was vroeer hierdie week by Bloemskou waar sy met Hanro Uys gesels het kort nadat sy Jersey vers Nora aangewys is as die Kampioen vers tydens die Jersey SA se nasionale kampioenskap. Uys se hy is baie trots oor die prestasie. Hy vertel ook…
OFM News agri editor Sabrina Dean speaks to Farmers Weekly journalist Gerhard Uys about some of the big stories in the sector over the last while. Today they speak about how technology is helping to improve the accuracy of crop estimates, as well as research into the economics of biltong…
Die Melk Produsente Organisasie in die Vrystaat hou volgende week, 4 May, in Senekal, ‘n belangrike vergadering met die doel om produsente die geleentheid te bied om koppe bymekaar te sit om oplossings te vind vir die moelike tye waarin hully hulle tans bevind. OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean…
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor inflasie waar hy nader kyk na hooflyn inflasie, sowel as kosinflasie. Laubscher vertel hoe die tradisionale laer pryse wat mens met die aankoms van die winterseisoen nie kan realiser nie. Hy vertel dat verbruikers hulle nie moet…
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean was gister net duskant Bothaville in die Vierfontein distrik om op die plaas St Helena van DJ van der Linde, die Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar, te gaan kuier. Met hierdie gesprek vertel Van der Linde bietjie meer oor sy positiewe benadering aan…
OFM News’ agri editor Sabrina Dean recently joined Chris Godfrey of a no-dig food gardening initiative known as Kos en Kosmos as she and a group of volunteers laid out a veggie garden at the Olea Cancer Care home in Brandwag Bloemfontein.
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was verlede week by Agri Noordwes se Jongboer Konferensie in Lichtenburg waar sy met die pas aangewysde Jongboer van die Jaar, John Griffiths, gesels het.
26 Apr 2016 1PM
4 min
5720 – 5740
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.