OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,950 Episodes
3240 – 3260

Krokodilivelle pryse toon skerp daling

Krokodilivelle se pryse toon ‘n skerp daling in vergeleke met ander jare. In die VSA is dit selfs nie meer vir jagters die moeite werd om die diere te vang nie. Die jag van krokodille word nou slegs toegelaat tydens die amptelike maandlange seisoen tussen Augustus en September.
15 Apr 2019 8AM 1 min

SA Kaasfees volgende week in Stellenbosch

Die gewilde SA Kaasfees vind volgende week in Stellenbosch plaas en ons berig oor die inhoud van die program. Daar is vanjaar onder andere ook kosteaters, musiekoptredes en ‘n unieke kaaskerfkompetisie
15 Apr 2019 8AM 1 min

Melkvolume die laagste in 3 jaar

Ons berig vandag oor groei in melkvolume wat die laagste in 3 jaar is. Daar word verwys na die verskillende redes vir die daling en daar word ook ‘n vooruitskatting gedoen oor wat vir 2019 verwag kan word.
11 Apr 2019 7AM 1 min

Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-kompetisie finalis Herman van Rensburg

Vandag gesels ons met die vierde en finale finalis in Vrystaat Landbou se Jongboer-kompetisie, waar die wenner volgende week aangewys sal word. Herman van Rensburg is ‘n landbouer van die Oos-Vrystaat en boer in die Arlington-omgewing met ‘n gemengde boerdery. Herman het grootgeword in ‘n huis waar sy pa baie…
11 Apr 2019 7AM 4 min

Nuwe manier om avokados ryp te maak

Ons berig vandag oor ‘n unieke manier om avokados ryp te maak! ‘n Nuwe Kanadese uitvindsel tref die mark met ‘n storm. Avokados kan nou binne 24 uur ryp gemaak word
10 Apr 2019 7AM 1 min

Onderhoud: Vrystaat Jongboer-kompetisie 2019 finalis, Henk Harmse

Ons gesels met die derde finalis in die Vrystaat Jongboer-kompetisie vir 2019, Henk Harmse van Bultfontein. Henk vertel van sy passie vir die landbouen hoe die droogte hulle distrik beinvloed. Volgens Henk kon hulle slegs 30% van die normale aanplantings doen. Hy vertel ook van sy vleismerinos en sy betrokkenheid…
10 Apr 2019 7AM 6 min

Indie kan moontlik ‘n hoofrolspeler in die tekstielbedryf word

Pieter Moller berig oor Indië wat volgens alle aanduidings ‘n hoofrolspeler in die tekstielbedryf kan word. Voorspellers meen hulle kleremark kan binne 3 jaar ongeveer 60 biljoen dollar werd wees. Ons berig ook oor faktore wat moontlik die wolprys vanjaar gaan beinvloed
9 Apr 2019 8AM 1 min

Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-finalis Ludwig Becker

Ons praat vandag met ons tweede Vrystaat Landbou Jongboer-finalis in die gewilde Toyota SA Jongboer van die Jaar-kompetisie. Hy is Ludwig Becker wat in die distrik van Warden in die Oos-Vrystaat boer. Ludwig vertel van sy verskillende vertakkings en die gebruik van tegnologie om sy boerdery te vergemaklik.
9 Apr 2019 8AM 5 min

Agri-podcast: Public Protector concludes Ventersburg dairy farmer should be compensated

Public Protector Adv. Busisiwe Mkhwebane has established in her report that the Free State farmer, Ronel Behrens, a dairy farmer from Ventersburg, suffered financial loss, frustration, inconvenience, and distress as a result of the conduct of the provincial Department of Agriculture and Rural Development and the departmental Director for Animal…
9 Apr 2019 8AM 3 min

Bokvleis ‘n nuwe voedselsoort vir verbruikersmarkte

Ons berig oor bokvleis as ‘n hele nuwe voedselsoort vir verbruikersmarkte. Verder berig ons ook oor beesvleisuitvoere wat nuwe hoogtepunte bereik in Brasilie. Die resultate is beter as vorige jare en statistiek word aangehaal.
8 Apr 2019 6AM 1 min

OFM gesels met Vrystaat Landbou jongboer finaliste vir 2019

Hierdie week gesels ons met die Vrystaat Landbou Jongboer-finaliste vir 2019. Die wenner van vanjaar se kompetisie word volgende week aangewys en sal deelneem aan die Toyota 2019 Nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie. Vandag gesels ons met Milne Bredenkamp van Bultfontein en hy vertel ons van sy gemengde boerdery. Hy…
8 Apr 2019 6AM 4 min
3240 – 3260