OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,199 Episodes
3260 – 3280

Gerda Steyn OFM News feature

Award-winning ultramarathon runner, Gerda Steyn, who earlier won this year’s Comrades and Two Oceans marathons and is also currently one of the finalists in the upcoming 2019 G-SPORT awards, says she is thrilled to be competing for the Athlete of the Year award. She is one of three finalist in…
30 Jul 2019 8AM 3 min

Landbounuus-podcast: Begunstigde getuig oor Estina-suiwelprojek

'n Beesboer van Vrede het kwessies waaroor begunstigdes van die omstrede, Estina-suiwelprojek, ontevrede was, op 'n geleentheid onder die aandag van die voormalige LUR van Landbou en Landelike Ontwikkeling in die Vrystaat, Mosebenzi Zwane, gebring. Makhosino Dhlamini, wat deel is van die sowat 80 beginstigdes van die Vrede-suiwelprojek in dié…
24 Jul 2019 11AM 3 min

Landbounuus-podcast: Estina-suiwelprojek het misluk weens beweerde korrupsie

Die omstrede Estina-suiwelprojek het misluk weens beweerde korrupsie. Die Zondo-kommissie van ondersoek het gister gehoor dat R100 miljoen bestee is aan dié grondhervormingsprojek, terwyl daar geen begunstigdes was nie. DA-lid en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse Wetgewer, Roy Jankielsohn, het Dinsdagoggend telefonies vanuit Johannesburg op die Before…
23 Jul 2019 12PM 3 min
3260 – 3280