OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,307 Episodes
5612 – 5632

16:30 Sport - 24 August 2017

The Springboks have made just one injury enforced change to their starting XV which will face Argentina in Salta. Robbie Petzer has been named as the Toyota Free State Cheetahs flyhalf for their Currie Cup clash against the Golden Lions. The Bloemfontein professional golfer, Ruan Pretorius, heads to the USA…
24 Aug 2017 10AM 2 min

17:30 Sport - 24 Augustus 2017

Die Springbokke het weens ‘n besering slegs een verandering aan hul beginspan gemaak wat Argentinë in die Rugbykampioenskap gaan pak. Die Toyota Vrystaat Cheetahs het baie aan hul span getimmer wat die Goue Leeus die stryd in die Curriebeker gaan aansê. Die Bloemfonteinse professionele gholfspeler, Ruan Pretorius, het na Amerika…
24 Aug 2017 9AM 2 min

17:30 Sport - 23 Augustus 2017

Die Springbokke het vanoggend om 11-uur na Argentinië gevlieg vir hul Rugbykampioenskap-kragmeting teen die Poemas. Die twee spanne sal in Salta koppe stamp, op dieselfde veld waar die Bokke ‘n jaar gelede met 26-24 vasgeval het. Die Toyota Cheetahs se kaptein, Francois Venter, is ook op die vlug, en so…
23 Aug 2017 11AM 2 min

16:30 Sport - 22 August 2017

The Springboks have flown to Argentina for their Rugby Championship return leg against the Pumas. The annual VKB Knights Awards function takes place in Bloemfontein tonight and Duanne Olivier and Rudi Second could be the big winners this evening. Round two of the PSL continues this evening win Golden Arrows…
23 Aug 2017 10AM 2 min

17:30 Sport - 22 August 2017

Die Springbok-flank, Jaco Kriel, het gewaarsku van 'n Argentynse-terugslag wanneer hulle die naweek die Poemas in Salta aanpak. Die Springbokke het hul Suid-Amerikaanse eweknieë oortuigend met 37-15 in Port Elizabeth verslaan en dit het daartoe gelei dat die span tot 4de op die jongste Wêreldrugby-ranglys geklim het. Byna presies 'n…
22 Aug 2017 11AM 2 min

16:30 Sport - 22 August 2017

The Springbok flank Jaco Kriel warns that the Pumas will be a totally different beast in Salta. The Bloemfontein Celtic and Bafana Bafana striker, Tshegofatso Mabasa, is not available for tomorrow night’s PSL clash against Golden Arrows. The South African cross-country champion, Kesa Molotsane, from Bloemfontein is virtually assured of…
22 Aug 2017 10AM 2 min

Celtic Corner - 21 August 2017 - Bloemfontein Celtic v Kaizer Chiefs

It’s a brand new Premier Soccer League season and the men from Bloemfontein Celtic got their campaign off to a good start. Celtic played to a 1-1 draw against Kaizer Chiefs on Sunday at the Toyota Stadium in Bloemfontein. In what was the new coach Veselin Jelušićs’ first game in…
21 Aug 2017 12PM 2 min

17:30 Sport - 21 Augustus 2017

John Mitchell het oorgeneem as die Blou Bulle se breier vir die res van die span se Curriebeker-veldtog. Nollis Marais vir op spesiaale verlof geplaas vir die res van die toernooi na afloop van die 41-40 nederlaag teen die Toyota Vrystaat Cheetahs. Die Springbokke sal na verwagting een plek klim…
21 Aug 2017 11AM 2 min

16:30 Sport - 21 August 2017

John Mitchell replaces Nollis Marais as the Blue Bulls head coach following their 41-40 defeat to the Toyota Free State Cheetahs in the Currie Cup. The Springboks 37-15 win over Argentina should see them team climb to 4th on the latest World Rugby rankings. Making use of their chances will…
21 Aug 2017 10AM 2 min

Before Dawn, 21 Augustus: VS-sambreelbrandvereniging se Thinus Steenkamp

Die laaste klompie dae het Vrystaatse boere en brandbestryders teen verskeie veldbrande in die provinsie geveg. Die DA en Vrystaat Landbou het albei verlede week munisipaliteite en die regering gekap oor hulle onbetrokkenheid by brandverenigings. Die bestuurder van die Vrystaatse sambreelbrandverening, Thinus Steenkamp, sê hierdie onbetrokkenheid van regeringskant af is…
21 Aug 2017 9AM 2 min

Toyota FS Cheetahs v Blue Bulls pre-match - Rory Duncan and Francois Venter

The Toyota Free State Cheetahs welcome the return of the Springboks Francois Venter and Oupa Mohoje for their Currie Cup clash against the Blue Bulls. Venter will once against lead side from the midfield alongside William Small-Smith. Mohoje will start at flank with Gerhard Olivier, while Jasper Wiese retains his…
17 Aug 2017 10AM 10 min

16:30 Sport - 17 August 2017

Uzair Cassiem will run out at eighthman of the Springboks on Saturday in their Rugby Championship opener against Argentina. Francois Venter and Oupa Mohoje will run out for the Toyota Free State Cheetahs against the Blue Bulls in the Currie Cup. Robin Peterson is delighted to be named as the…
17 Aug 2017 10AM 2 min

17:30 Sport - 15 Augustus 2017

Die Springbokke het vyf van hul spelers beskikbaar gemaak om die naweek vir hul onderskei provinsies in die Curriebeker te speel. Vir die verdedigende kampioene, die Toyota Vrystaat Cheetahs is dit egter goeie nuus siende hul kaptein Francois Venter en die flank Oupa Mohoje na die span terugkeer. Suid-Afrika ‘A’…
15 Aug 2017 11AM 2 min

16:30 Sport - 15 August 2017

Francois Venter and Oupa Mohoje are among five players released from the Springboks to play in the Currie Cup this weekend. South Africa ‘A’ trash India ‘A’ by 235 runs in the first unofficial Test. Wayde van Niekerk’s coach Ans Botha, has said the two-time world champions, participation in the…
15 Aug 2017 10AM 2 min

VL se Henk Vermeulen oor VS se slegte paaie

Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, sê VL se gereelde gesprekke met die provinsie se paaiedepartement duur voort, maar slegte paaie bly vir boere ’n groot kopseer. Vermeulen sê VL wil graag met die regering saamwerk, maar sal hof toe gaan as die regering nie sy werk doen en die…
15 Aug 2017 9AM 1 min
5612 – 5632