Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,127 Episodes
1700 – 1720

Markte wag vir die Amerikaners

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die VSA-verkiesing en Dondo Mogajane wat bedank.
4 Nov 2024 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
1 Nov 2024 12PM 18 min

Die akademie vloei in sy are

Dr. Riaan Steenberg, bedryfsdirekteur van die NetEd-groep gesels oor sy agtergrond, loopbaan, en die industrie waarin hy is.
31 Oct 2024 11AM 8 min

Bloedrooi Donderdag

Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
31 Oct 2024 11AM 6 min

Eskom wéér hof toe oor Nersa-besluit

Eskom is baie ontsteld nadat Nersa handelslisensies aan verskeie aansoekers toegestaan het. Die vryskut-joernalis, Antoinette Slabbert gesels hieroor.
31 Oct 2024 11AM 9 min

Begrotingsoorsig

Enoch Godongwana – minister van finansies, Nasionale Tesourie & Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie & Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens & Khulekani Mathe – uitvoerende hoof, Busa & Adv Stefanie Fick – uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid, Outa
30 Oct 2024 12PM 32 min
1700 – 1720