Krediet groei en die handelsbalans styg

Loading player...
Lullu Krugel, hoofekonoom by PwC, deel haar insigte oor die jongste ekonomiese aanwysers.
29 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min