Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,427 Episodes
3560 – 3580

Britte identifiseer 'n hele klomp KI-risikos

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor KI-risikos.
30 Oct 2023 12PM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Francois du Plessis van Vega Batebestuur en Richus Nel van PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Oct 2023 11AM 10 min

Renergen reik 'n winswaarkuwing uit

Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur gesels oor die markbewegings, Renergen se waarskuwing en Pick n Pay.
27 Oct 2023 11AM 7 min

Markoorsig

Mia Kriegler van Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
26 Oct 2023 12PM 7 min
3560 – 3580