Die JSE borrel in reaksie op nuwe regering

Loading player...
Hannes van den Berg, hoof van SA Aandele & Multi-bate beleggings by Ninety One en Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die JSE se reaksie op die nuwe regering.
18 Jun 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min