Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,434 Episodes
3900 – 3920

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor vandag se markte, Naspers en Prosus en Sun City se handelsverklaring.
16 Aug 2023 12PM 5 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die wisselvalligheid in die mark en Santam se handelsverklaring.
15 Aug 2023 12PM 7 min

Slimringe raak al hoe gewilder

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation en verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor slimringe wat al hoe gewilder raak.
14 Aug 2023 1PM 6 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte.
14 Aug 2023 12PM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Hannes Viljoen, uitvoerende hoof en hoof van beleggings by Kudala Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
11 Aug 2023 12PM 25 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor vandag se markte, hoe 'n gewone persoon na die effektemark moet kyk en Exxaro se handelsverklaring.
11 Aug 2023 12PM 9 min
3900 – 3920