September is dalk te vroeg vir die twee-pot pensioenstelsel

Loading player...
Adri Messerschmidt, senior beleidsadviseur by die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) gesels oor die twee-pot pensioenstelsel.
28 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min