Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,453 Episodes
5080 – 5100

Kenners beantwoord vrae wat jou sak raak

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
4 Nov 2022 1PM 23 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor rentekoersverhoging.
4 Nov 2022 1PM 5 min

FISA is kwaad vir banke

Angélique Krügel, nasionale raadslid van FISA gesels oor hoe lank dit tans vat om 'n boedel af te handel, die proses in vergelyking met die verlede en watter tipe inligting hulle vanaf banke nodig het.
4 Nov 2022 1PM 6 min

Ettiene drink Koffie met Ryk

Ettienne Delport – vise-president en kanaalbestuurder by Smart Buildings, Smart Power, ABB SA gesels oor sy studies, loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
4 Nov 2022 4AM 11 min

Die regering wil 'n SAL vir die see hê

Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Group gesels oor wat hy dink van die regering se idee en hoe so iets gefinansier kan word.
4 Nov 2022 3AM 12 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor renrekoersverhogings, asook Sibanye-Stillwater se aandeelprys en moontlike werkverliese.
4 Nov 2022 3AM 7 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die Federale Reserwe, oor Glencore, asook Dis-Chem se tussentydse resultate en moratorium.
2 Nov 2022 11AM 7 min

Motorverkope hou aan om teen 10%+ te groei

Henry Botha, hoof van voertuigfinansiering by Absa gesels oor die impak van huurmotormaatskappye op die totale verkope en oor die inflasie op motorpryse.
1 Nov 2022 12PM 7 min
5080 – 5100