Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,112 Episodes
920 – 940

Markte juig oor VSA en China

Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, bespreek die ooreenkoms tussen die VSA en China, asook Ninety One se boete.
12 May 11AM 9 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
9 May 12PM 15 min

Sappi voel die impak van tariewe

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die impak van tariewe op Sappi, sowel as Toyota en AB InBev se finansiële resultate
8 May 11AM 11 min
920 – 940