
Die kommer oor die toekoms van vanjaar se suikeroes raak meer
Loading player...
Dr Thomas Funke, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging (SA Rietkwekers), gesels oor die onsekerheid oor die toekoms van Tongaat Hulett en wat dit vir suikerboere beteken.





