Radio Tygerberg 104FM Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
Weekly Afrikaans South Africa TV & Film
383 Episodes
380 – 383

Carol en Leslie

Carol se seun was op agtjarige ouderdom reeds op tik. As volwassene draai hy terug na die Here toe en toe gebeur die ondenkbare. Hierdie sal jou hart raak.
14 Nov 2014 13 min

Chantal Kruger

Chantal Kruger lyk en praat soos ’n model tog, as jy haar storie van wanhoop en hartseer hoor sal jy verstom staan oor wat God kan en wil doen.
24 Oct 2014 13 min

Etta Schoeman

As pastoorsvrou getuig Etta Schoeman van ’n kragtige gebeurtenis in die lewe van haar dogter. Op ’n dag het God ’n engel in mensgedaante gestuur in haar krisisuur. Jy moet dit luister
16 Oct 2014 13 min
380 – 383