ON AIR

Radio Tygerberg 104FM

Loading player...
Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Recent podcast episodes

Boekrak met Ingrid Venter

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
3 Jun 9 min

FINFIKS - Episode 17

Op Finfiks gesels die Real Brekfis met professionele finansiële beplanners van Octofin & Futura SA wat praktiese raad gee oor hoe om jou geld slim te bestuur. Van skuld en spaar tot beleggings en aftreebeplanning – hier kry jy antwoorde, insig en wenke om jou finansies fiks te kry en…
2 Jun 4 min

PAST ADRI THERON - DIE KREUPELE IN DIE TEMPEL

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
2 Jun 3PM 19 min

PAST QUINTUS GROENEWALD - STAAN OP, NEEM JOU BED EN LOOP

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
1 Jun 3PM 19 min

Fokus op die Woord | Abel

'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.
24 May 23 min