Boelies is oral - op skool, by die werkplek en selfs in die kuberruim. Die impak wat boeliegedrag op iemand se lewe kan hê, is dikwels reusagtig en in 99% van die gevalle is dit baie negatief. Reyno Wepener, die bemarker van die ATKV-Buffelspoort-vakansieoord, is saam met sy vrou Heidi…
Geliefde en 'random' radio-omroeper, nuusleser en Kom Ons Praat Daaroor spanlid, Anelma Meiring, gesels oor aktrise-wees. Sy vertolk tans haar heel eerste sepie-rol as Milan Els, in kykNET se gewilde Binnelanders - die weeksdag-drama wat handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind…
Blits-Bulletin is 'n ensemble-komedie reeks oor die lewe agter-die-skerms van 'n bekende Afrikaanse-nuusprogram. Akteurs Pietie Beyers, Luan Lauw en vervaardiger, Laurika de Kock, praat oor hierdie opwindende 8 episode reeks.
Suid-Afrikaanse regisseur, David Enright, het homself in ware misdaad gevestig met Devilsdorp, die reuse-treffer dokumentêre reeks wat een van Showmax se 10 mees gestroomde titels van 2021 was, internasionaal verkoop is en die 2022 SAFTA gewen het vir Beste TV-dokumentêr. Sy tweede ware-misdaad dokumentêr, Stella Murders, word vandag, Vrydag, 17…
Het dit jou al oorgekom dat jy vir ‘n geleentheid deur middel van ‘n aanlyn platform kaartjies gekoop het en na die tyd vind jy uit die kaartjies is nie geldig nie… Ons gesels vandag oor hoekom gebeur dit, hoe gebeur en wat kan ons daaraan doen? Gaste: Brandon Muller…
Die 95ste Oscar-toekennings was 'n seremonie gehou deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences op 12 Maart 2023, by die Dolby-teater in Los Angeles, ter ere van films wat in 2022 vrygestel is. Die geleentheid is in die VSA deur ABC uitgesaai en is vervaardig deur Ricky Kirshner…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.