GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
861 Episodes
792 – 812

William Blackrose kuier in Gister Se Grotes

Sy regte naam is Wilhelm Seidel, maar hy is beter bekend as William Blackrose. En wie sou kon dink dat hierdie plaaslike kunstenaar met die internasionale klank van die myn-dorpie Welkom afkomstig is. Gebore op 17 November 1971. Net weereens ‘n bewys dat groot talent uit kleindorpies kan kom. Met…
20 Jan 2019 32 min

Paul Jordaan kuier in Gister Se Grotes

Paul Jordaan is ‘n goeie vriend van die plaaslike musiekbedryf. Hy is geliefd onder almal wat sy pad kruis en is bekend vir sy agter die skerms werk as bestuurder en organiseerder van verskeie groot optredes en toere oor die jare. Hy het bydraes gelewer tot vele suksesverhale en loopbane…
4 Nov 2018 22 min

Cora Marie Insetsel - Gister Se Grotes

Cora Marie, die verhoognaam van Cora Nell (1953–1994), was 'n Afrikaanse country-sangeres. Sy reik oor haar loopbaan sowat 22 langspelers uit, waarvan 14 goue status behaal. Haar grootste treffers, waarmee sy bekendheid verwerf, was Gee haar 'n roos en Mamma Leonie. Sy is in 1994, op 41-jarige leeftyd, aan kanker…
21 Oct 2018 4 min

Franna Benade kuier in Gister Se Grotes

‘n Mens kan amper nie die sangpaar Innes en Franna se name apart in ‘n sin noem nie. Hierdie twee broers wat in ’85 die ATKV Crescendo-kompetisie gewen het, het ook in ’87 met die louere weggestap in die Debuut televisie-kompetisie. Kort daarna het hulle eerste album, Ek Weet Ek…
30 Sep 2018 29 min

Dennis East kuier in Gister Se Grotes

Dennis East is een van Suid-Afrika se top liedjieskrywers en musiekvervaardigers. Baie van die radio deuntjies wat jy hoor is ook deur hom geskep. Hy het sy musiekloopbaan in die laat 60’s afgeskop en in die 70’s saam met die Rising Sons opgetree. Daarna het hy die baie suksesvolle groep…
16 Sep 2018 11 min
792 – 812