Wat is die geskenke wat ʼn leier in die proses op pad na ʼn uitkoms ontvang? Dr. Johan Beukes bespreek hierdie geskenke as deel van sy 8-bewegingmodel vir diepgaande verandering.
Dr. Melissa Whitecross, landskapbewaringsprogrambestuur van BirdLife SA, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor vanjaar se “Flock to the Wilderness”-konferensie gesels. Whitecross verduidelik wat alles vir vanjaar se geleentheid beplan word en hoekom die konferensie juis op die Tuinroete aangebied word
“My dokter kyk my baie snaaks aan as ek vir haar sê ek doen nog vertonings, maar wat sy nie weet nie is dat daar ʼn wonderlike energie by my vertonings is wat my nog die volgende dag laat sweef.”
“Ons is ook dinamies en is geestelik en fisiek sterk omdat ons as vroue deur die geskiedenis baie keer dinge moes laat gebeur, selfs met min of uiters beperkte hulpbronne tot ons beskikking.” Só meen Elphi Taljaard, president van die Dameskring. Dit is ʼn Christelike, Afrikaanse organisasie wat vroue wil…
“Hy het vertel hy het op ʼn dag ingestaan vir die ou wat eintlik destyds die nuus gelees het, en toe doen hy dit so goed dat hulle hom as die nuusleser aangehou het.”
Steve Hofmeyr meen hy is Neil Diamond se grootste aanhanger en vertel in dié stuk meer oor sy liefde vir die musiek en sy groot konsert binnekort in Pretoria.
Wanneer ’n verhouding op die rotse is, moet daar van albei partye se kante af probeer word om die verhouding te verbeter. Dit is egter nie wat altyd gebeur nie.
“My ouers het my gedwing om in te skryf en ek wou nie kompeteer teen ander mense nie. Nou is ek so bly ek het deelgeneem, want dit het my lewe handomkeer, op die beste manier moontlik verander.”
“Op die ou end kom dit terug na een ding toe: almal is op soek na liefde en iemand waar jou hart kan rus.”
11 Apr 2023
9 min
460 – 480
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.