‘By ons hoef vroue nie superhelde te wees,’ sê Dameskring

Loading player...
“Ons is ook dinamies en is geestelik en fisiek sterk omdat ons as vroue deur die geskiedenis baie keer dinge moes laat gebeur, selfs met min of uiters beperkte hulpbronne tot ons beskikking.”

Só meen Elphi Taljaard, president van die Dameskring. Dit is ʼn Christelike, Afrikaanse organisasie wat vroue wil inspireer en bemagtig om ook ’n verskil in hul gemeenskap te maak.
26 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min