Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, het twee basiese beginsels wat sy glo finansiële welstand mooi uiteensit. Luister na die onderhoud boaan hierdie artikel om meer oor dié beginsels en die opstel van jou finansiële doelwitte uit te vind.
Deon Steyn, 'n direksielid van Wikimedia ZA, het al sedert sy eerste artikel oor optiese vesel meer as 5 100 artikels vir Afrikaanse Wikipedia geskryf.
Prof. Philip Spies, 'n toekomsnavorser aan die Universiteit Stellenbosch, se boek 'Afskeid van 'n volk – Op soek na 'n toekoms' stel dwingende vrae oor die pad vorentoe vir Suid-Afrika en sy mense. Spies het uit die Paarl met Esté Meyer Jansen gesels oor hoe hy die toekoms van Suid-Afrika…
Fanie Viljoen gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor sy boek 'Die dag toe die draak kom' en gee ook van die gevaartekens waarvoor ʼn mens moet uitkyk as jy vermoed ʼn kind word seksueel misbruik.
‘Liewe Lisa’ word miskien vandag, op Valentynsdag, in fliekteaters landwyd uitgereik, maar dié rolprent het volgens Elani Dekker ʼn baie meer realistiese uitkyk op die liefde. “Hulle eindig nie noodwendig saam op nie,” vertel sy.
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Andries van Driel, ondervoorsitter van die AmaGP, gesels. Dié organisasie bestaan uit pensioentrekkers wat as vrywilligers die regering se pensioenfonds (GEPF) en die openbare beleggingskorporasie (OBK) monitor. Van Driel het talle bekommernisse oor die bestuur van die pensioenfonds ter waarde van R2…
“Alles het verander. Die drome wat ek gehad het, lyk nou bitter klein ná alles wat met my gebeur het."
8 Feb 2019
9 min
1120 – 1140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.