Dawid Minnaar ‘streef na eerlikheid’ voor kamera én op verhoog

Loading player...
Om te luister hoe Dawid Minnaar oor teater praat, is soos om te luister hoe ʼn sjef sy kenmerkendste dis uiteensit. Hy het insig en begrip ver bo dít wat jou beperkte kennis van die onderwerp bied en praat met die wysheid wat slegs toegeskryf kan word aan jare lange ervaring. Maar dit laat jou mond water en jou smag om dít wat hy verduidelik eerstehands te beleef.
12 Aug 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min