Moontlik gemaak deur Human & Rousseau en SASNEV. Deon Meyer is onlangs vir die Icelandic Noir-toekenning benoem en het al Duitse, Franse en Amerikaanse pryse gewen. Sy Vrou in die blou mantel (weer met Bennie!) was ’n opdragwerk vir die Amsterdamse Boekeweek. Nederlander Ray Kluun het meer as 1 miljoen…
In gesprek met: Pauli van Wyk Aangebied deur Tafelberg. ‘Dinamiet’, inligting wat ‘soos ‘n veldbrand’ deur die ANC sal trek, is hoe dié boek voor die tyd beskryf is. En dit was. Jacques, ’n bekroonde joernalis wat die apartheidmoordbendes aan die kaak gestel het, rig hierin sy soeklig op die…
Die US se Departement van Joernalistiek vier 40 jaar met ’n gedenkpublikasie, #Joernalistiek4.0, en bespreking oor die stand, die rol en die toekoms van joernalistiek in ons land wat alte veel ossilleer tussen demokrasie en ’n ramp.
Aangebied deur Litera. Chris van der Merwe gesels met samesteller Heilna du Plooy en wyle prof. Elize Botha se dogter, Liesbeth, oor die briewe deur en aan dié geliefde literator en oud-kanselier van die US aan van die bekendste skrywers en letterkundiges van daardie tyd. Hy wil in besonder weet wat…
In conversation with: Marianne Thamm Presented by Pan MacMillan The well-known Daily Maverick-journalist and writer sits down with two women whose lives are characterised by sheer willpower to pursue the truth. With Thuli’s memoir in the pipeline and Glynnis’ Rule of Law on the shelf, they discuss their formative influences,…
6 Mar 2018
56 min
68 – 73
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.