Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,130 Episodes
1 – 20

ToekomsVenster | Wie se waarheid?

Mag ons daarom die moed hê om te getuig van wat ons glo, maar ook die nederigheid om te erken dat ons nie alles verstaan nie.
19 Oct 5AM 5 min

ToekomsVenster | Hoort politiek op die kansel?

Die kansel behoort nie aan ’n politieke party nie. Maar die Woord van God moet ons help om ook in die openbare lewe met waarheid, geregtigheid, integriteit en liefde vir ons naaste te leef.
19 Oct 5AM 5 min

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min
1 – 20