Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,965 Episodes
1240 – 1260

ToekomsVenster: Om soos Jesus te word

Wie met ons te doen het moet die geur van die lewe tot die lewe ruik, nie ʼn doodsgeur nie. Wierook wat vir God gebrand word, sê die teks iewers.
29 Jan 2021 9AM 3 min

ToekomsVenster: God sal jou help

Vir hulle wat God liefhet werk alles ten goede, uiteindelik. Wag daarop. Verwag dit. Moenie opgee op die geloof nie.
2 Dec 2020 8AM 2 min
1240 – 1260