Vaniddag in Wat sê Jy? is ons gas Waldimar Pelser, hoof van Multichoice se KykNet kanale en ons gesels oor die verlede, hede en toekoms van Afrikaanse TV in SA. Dis jou geleentheid om al die vrae te vra of kommentaar te lewer oor Afrikaanse televisie. #radiotygerberg104fm #christenstemvansuidafrika #waldimarpelser
Korrupsie, diefstal, omkoopgeld - word jou besigheid, klein of groot deur misdaad geraak en voel jy magteloos of in die steek gelaat? In Wat Sê Jy? het Lorrein Katzke gesels met Johan Ferreira, InterKaap se eienaar en hoof uitvoerende beampte en Hardus Zevenster, hoof uitvoerende beampte van Bloudrukmedia oor probleme…
Professor Dap Louw van die Universiteit van die Vrystaat gesels tydens Wat sê jy met Lorrein Katzke oor die emotionele impak wat onderwysers op die lewe van kinders het. Professor Louw het in die VSA studeer en doseer. Hy is ook die redakteur en skrywer van verskeie handboeke wat aan…
Lorrein Katzke gesels met Gary Kieswetter oor die onderwerp “Praat die Here nog met ons?”
20 Aug 2021
51 min
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.