Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 In Gesprek

Kosmos 94.1 In Gesprek

Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Daily Afrikaans Namibia Business
45 Episodes
32 – 45

Side By Side Early Intervention Sentrum

Huipie van Wyk het vanoggend gekuier in die Uitsaai-Boetiek. Sy is die direkteur van Side By Side Early Intervention Sentrum wat kinders met gestremdhede by staan
4 Oct 2019 4AM 5 min

Side by side early intervention centre

Huipie van Wyk het vanoggend gekuier in die Uitsaai-Boetiek. Sy is die direkteur van Side By Side Early Intervention Sentrum wat kinders met gestremdhede by staan
18 Sep 2019 10AM 6 min

Mej. WHS gee N$ 1000 weg in Win a Car kompetisie

Tyler Kibble, Mej. WHS 2019 het vanoggend tussen 7 en 8 by Jean-Louis Knouwds en Joretha Taylor in die Uitsaai-Boetiek kom kuier om die wenner van N$ 1 000.00 dollar kontant bekend te maak in die Win a Car kompetisie. Besoek Kosmos 94.1 se Facebook blad om deel te neem…
26 Jul 2019 3AM 3 min

Riaan Steyn praat met Kosmos 94.1 oor You're the one! kompetisie

Riaan Steyn, die Hoof- Uitvoerende Beampte het met Kosmos 94.1 gesels oor die You're the one! kompetisie wat aangebied word in samewerking met Dunes Mall. As jy nog nie ingeskryf het nie, besoek nou www.traxtudio.com en luister na Riaan oor hoe dit werk.
20 Jul 2019 1PM 5 min

Die Greens Care Centre op Omeya Opedag 20 Junie 2019

Max Meyer en Tracy Schickerling het by Kosmos 94.1 gekuier om te gesels oor die Greens Care Centre op Omeya. Jean-Louis Knouwds gaan Saterdag ook sy indrukke met die luisteraars deel, want Kosmos 94.1 gaan daar kuier tussen 9 en 11.
18 Jul 2019 4AM 4 min

Paul Oosthuizen oor die "Chat 'n Bietjie Ball Live Show"

Die "Chat 'n Bietjie Ball Live Show" vind plaas op 7 Augustus met bekendes soos Jacques Burger en Bryan Habana wat die geleentheid gaan bywoon. Paul Oosthuizen het by PM Bolten en Jean-Louis Knouwds op die Homeconomix bank kom kuier.
18 Jul 2019 3AM 8 min
32 – 45