OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,811 Episodes
100 – 120

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 2025 11PM 2 min

Minister John Steenhuisen positief oor landbou.

Die Minister van Landbou, John Steenhuisen het onlangs aangedui dat hy baie positief is oor Landbou in Suid-Afrika en dat daar daagliks gewerk word om toestande te verbeter.
17 Aug 2025 11PM 1 min
100 – 120