OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,812 Episodes
180 – 200

Trekkermuseum

Een van die uitstallings wat tydens verlede week se Nampo Oesdag baie aftrek gekry het, was die trekkermuseum. Pieter Moller gesels met een van die organiseerders…
19 May 2025 12AM 3 min

Hendrik Jordaan deel Argentynse reis

Pieter Möller gesels by Nampo met Hendrik Jordaan, ‘n oud-Sentraal-Suid-Afrikaner wat ‘n suksesvolle landboubesigheid vanuit Argentinië bedryf…
19 May 2025 12AM 3 min

NAMPO vliegveld

Pieter Möller loer in die by NAMPO vliegveld en gesels met Cliff Lotter…
14 May 2025 11PM 2 min

Vasbyt met VSA-tariewe

Pieter Möller het by 'n besigheidskonferensie gesels met 'n ekonomiese kenner, oor wat veral produsente te doen staan in die huidige onseker ekonomiese omgewing.
13 May 2025 5AM 2 min

SA Suiwel toekennings

Pieter Möller berig oor die SA Suiwel toekennings wat onlangs gedoen is.
5 May 2025 3AM 1 min

Groot kommer in sitrusbedryf

Pieter Möller berig oor groot kommer in die sitrusbedryf, ná onlangse verhogings in uitvoertariewe na die VSA.
2 May 2025 2AM 2 min

Voice of Women competition

Pieter Möller reports on a competition for women in agriculture, called "Voice of Women".
27 Apr 2025 11PM 2 min

Wynfees in die Suid-Kaap

Pieter Möller berig oor 'n wynfees in die Suid-Kaap wat deur produsente daar aangebied word.
25 Apr 2025 12AM 1 min
180 – 200