OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,812 Episodes
220 – 240

Bulseleksie vir kuddeverbetering

Pieter Möller berig oor bulseleksie vir kuddeverbetering, na aanleiding van verskeie bees-inligtingsdae wat tans in Sentraal SA plaasvind.
24 Mar 2025 7AM 1 min

Teelwaardes van bulle

Pieter Möller gesels met 'n bekende in die beesbedryf oor teelwaardes van bulle.
23 Mar 2025 11PM 2 min

Kobus Bester oor Simbra teelwaardes

Pieter Möller het met een van die hoofsprekers gesels by 'n gewilde, jaarlikse boeredag op Reitz. Kobus Bester verduidelik kortliks teelwaardes by beeste.
20 Mar 2025 1AM 2 min

Navorsing oor indringerplante

Pieter Moller berig oor navorsing wat op sekere indringerplante gedoen is en nou in boekvorm vervat is.
18 Mar 2025 5AM 1 min

Gewilde boeredag op Reitz

Pieter Möller gesels met een van die organiseerders van 'n baie gewilde boeredag volgende week in Reitz.
11 Mar 2025 5AM 2 min

Dawie Maree oor onteieningswet

Pieter Möller gesels met 'n bekende landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor onder andere banke se reaksie op die voorgestelde onteieningswet.
3 Mar 2025 11PM 4 min

Skaap Sielkunde

Pieter Möller gesels met 'n bekende veekundige oor "Skaap Sielkunde".
2 Mar 2025 10PM 2 min

Interessante sosiale media data

Pieter Möller berig oor interessante sosiale media data wat onlangs versamel is en die resultate wat feite oor bewaring van diere weergee.
2 Mar 2025 10PM 1 min

Interessante boeredag

Pieter Möller berig oor die inhoud van 'n interessante boeredag wat eerskomende Woensdag in Sentraal SA plaasvind.
23 Feb 2025 10PM 1 min

Andries Marx boeredag

Pieter Möller berig oor 'n groot boeredag by Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar, Andries Marx van Burgersdorp.
20 Feb 2025 11PM 1 min

Interessante feite oor buffeljag

Pieter Möller reflekteer op 'n paar interessante feite oor buffeljag, asook 'n kompetisie wat onlangs oor dié gesogte jag geloods is.
19 Feb 2025 10PM 1 min
220 – 240