Cape Pulpit 729AM Get Up & Go Breakfast - Family Dads & Lads - Jannie Putter

Get Up & Go Breakfast - Family Dads & Lads - Jannie Putter

Jannie Putter is a mental coach, author and motivational speaker and speaks on: thoughts, attitudes, dreams and living a life of adventure.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
186 Episodes
20 – 40

Jannie Putter - Cheslin, jou doring!

Ons vermy soms die klein dinge, want ons dink dit is sinneloos, en kan nie 'n verskil maak nie. Dan hou ons op om die goeie klein dinge te doen. Soos Cheslin teen Frankryk, moet ons die klein dinge goed doen.
16 Oct 2023 8 min

Jannie Putter - Hoe Gelukkig Is Jy?

Jy kan jou geluk 'op top' om jouself te vra waarvoor jy dankbaar is. Dit help om kleur in jou lewe in te bring en om dit raak te sien.
9 Oct 2023 9 min

Jannie Putter - Sien die Klein Dinge Raak

Wanneer laas het jy na die detail in iets om iemand gekyk; regtig fyn gekyk? As jy die dinge kan raaksien is daar selfs groter dankbaarheid en waardering vir wat jy het en wat en wie om jou is.
28 Aug 2023 8 min

Jannie Putter - Gee Dit Tyd

Hoeveel van ons jaag tyd? Hoekom is ons so haastig? Laat dinge beweeg sodat dit vorder soos dit moet. Moet nie die lewe jaag nie.
14 Aug 2023 7 min

Jannie Putter - Hoe laat ander jou voel?

As jy aan iemand dink, wat is die koneksie? Laat hulle jou aan slegte of goeie dinge dink? Wees versigtig, moenie soon 'n slagoffer oorkom nie, maar laat dit jou leer om jou gedagtes te verander.
7 Aug 2023 5 min

Jannie Putter - Dis Jy Wat Moet Verander

Voel jy jy wil jou lewe verander? Die geheim is om jou gedagte te hernuwe. Selfs as jy dinge om jou verander, as jy nie jou gedagtes verander nie, gaan dinge weer dieselfde begin lyk.
31 Jul 2023 8 min

Jannie Putter - Die Gemak van Sekerheid

As ek en jy sekerheid het, is die geloofsfaktor laag . Ons raak gemaklik en ons gedrag en besluite is verskoonbaar. Ons moet sontyds ongemak keis om 'n nuwe seisoen in te gaan.
24 Jul 2023 10 min

Jannie Putter - Waar Pas Jy In?

Het jy ooit gewonder waar jy ingepas het toe jy op skool was? Voel jy nog onseker oor waar jy inpas? Ons moet in Christus ons identiteit vind en onthou...jy is genoeg!
17 Jul 2023 9 min

Jannie Putter - Seisoen van Geduld

Moenie in die seisoen vaskyk nie, want dan begin jy wanhoping raak. Sien die doel daarvan en wat dit eintlik in jou gaan bereik.
26 Jun 2023 11 min

Jannie Putter - Ken Jy Vir God

Dis maklik om die realiteit van die lewe om ons te sien en dit so uit te spreek. Maar, wat as ons die lewe sien en uitspreek van 'n plek van geloof en nie realiteit nie?
19 Jun 2023 10 min

Jannie Putter - Doen Weer Iets Ouds

Wanneer laas het jy iets gedoen wat jou jare gelede vreugde gebring het? Gaan drink 'n melkskommel, of gaan dans! Onthou daardie dingle wat jou so laat glimlag het!
12 Jun 2023 7 min

Jannie Putter - Probeer Iets Nuuts

Wanneer laas het jy iets nuuts probeer en jouself 'n bietjie ongemaklik te laat voel? Kom...Nou is die tyd vir 'n uitdaging!
29 May 2023 9 min

Jannie Putter - Vra Vir Help

As jy iemand help, is dit 'n kans om iets van jouself te gee. Wys hulle dan om help vir hulle te leen is 'n goeie ding en hulle is nie 'n las nie. Saai hoop!
15 May 2023 5 min

Jannie Putter - Besoedelde Gedagtes

Raak jou gedagtes besoedel deur wat in die wereld aangaan. Moenie a slagoff wees nie; neem beheed van jou gedagtes, en word die meester van jou lewe.
8 May 2023 5 min

Jannie Putter - 'm Leier wat Dien

Jesus het gedien. Hy is die leier van alle tye. Lyerskap wys in die huis ook, nie net by die werk of op die veld nie; en dit gaan altyd oor dien.
1 May 2023 10 min
20 – 40