ON AIR

Radio Cape Pulpit

Loading player...
Mission Radio Cape Pulpit is an independent, trans-cultural and trans-denominational media organisation. Our divine assignment is to proclaim the Gospel message through the production and broadcasting of radio programmes, supported by other electronic media, publications and community initiatives. Our focus is to be a companion to believers in their journey of faith and win unbelievers for Christ. We participate in radio missionary activities by facilitating and establishing Christian radio ministries in Africa and provide training and development opportunities for Christian broadcasters.

Recent podcast episodes

Die kwaaivinkie-metafoor – wen saam of verloor saam in Suid-Afrika

In hierdie episode van Christelike Perspektief op die Nieuws op Radio Kaapse Kansel 729 AM gesels Anton met Jannie Pelser oor 'n daaglikse oggendtradisie wat 'n kragtige metafoor word vir God se goedheid en die menslike samelewing in Suid-Afrika. Jannie vertel hoe hy en sy vrou elke oggend koffie drink…
29 Oct 1AM 7 min

God het altyd nog 'n skuif

In hierdie episode gesels Anton met Johnny (motiveringspreker) oor hoop te midde van aanvalle en terugslae. Hy rapporteer uit die Vrystaat en reflekteer oor 'n jaar van "aanvalle" — dinge wat onverwags gekom het, dinge wat mense gedink het lankal dood is, wat skielik opgestaan het om verdeeldheid en vredeverlies…
28 Oct 8 min