OFM OFM Family Focus

OFM Family Focus

OFM Family Focus is your daily appointment discussing your family’s needs on Mid-Morning Magic, weekdays, 09:00 - 12:00. Yolanda Maartens discuss
education and learning, family health and nutrition, babies and toddlers, parenting and marriage advice, as well as teenagers and planning for the future with various experts in the respective fields. Read more: https://www.ofm.co.za/Blogs?page=1&blog=135
Daily English South Africa Kids & Family · Education
110 Episodes
1 – 20

Borskanker ondersteuning gebied deur vrywilligers wat die pad ken

Ilse De Wit van Reach For Recovery sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die vrywilligers wat deel maak van hul program en hoe belangrik dit is om ondersteuning aan borskanker pasiente te bied. Om betrokke te raak kontak haar gerus by 079 760 4491.
16 Apr 4AM 5 min

Suretha Maartens leef in oorgawe ongeag haar oorplanting 13 jaar terug

Suretha is 'n gebore, grootgeworde Vrystaatse meisie en die middelkind van drie susters. Sy was nog altyd 'n gesonde mens, was lief vir oefening en gesond eet. Toe sy in 2010 gediagnoseer is, het dit vir haar en haar hele gesin as 'n skok gekom. Haar skenker, haar ma, is…
2 Apr 5AM 5 min

The quadriplegic and paraplegic charitable trust aims to support entrepreneurs

The quadriplegic and paraplegic charitable trust was established in 2012 in order to provide a means of funding for quadriplegics and paraplegics, especially those from disadvantaged backgrounds, who have entrepreneurial opportunities but just need some guidance and support to grow their ideas and opportunities. Entrepreneurship is often a better avenue…
31 Jan 3AM 11 min

SADA beiwer hulself om verandering vir gestremdes in SA te bewerkstellig

Wanneer dit kom by die regte en vryhede van persone met gestremdhede in Suid-Afrika – hoe vergelyk ons met die res van die wêreld? Wat is van die grootste uitdagings wat mense met 'n gestremdheid in die gesig staar? Yolanda Maartens gesels met Melanie Lubbe, sekretariaat van SADA oor die…
19 Dec 2023 2AM 5 min

Melanoom die dodelikste van die velkankers

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor bewusmaking van Melanome as die dodelikste van kankers, risiko faktore, kenmerke van melanoma en risiko vermindering. Vir meer inligting besoek KANSA se webtuiste by www.cansa.org.za Bel Kansa se hulplyn 0800 66 00…
13 Dec 2023 4AM 8 min

Naudine Booyens is 'n baken van hoop vir ander

Om amper lewenslank in 'n rolstoel te spandeer het verskeie uitdaagings maar vir Naudine Booyens van Bloemfontein het sy net besluit om vrede te maak met haar omstandighede en aan te gaan. Sy vertel dat dit soms steeds 'n love/hate verhouding is met haar rolstoel maar sy kry oneindig baie…
28 Nov 2023 4AM 3 min

Pelonomi Hospital honours World Prematurity Day

World Prematurity Day on 17 November is one of the most important days in the year to raise awareness of the challenges and burden of preterm birth globally. At Pelonomi Tertiary Hospital in Bloemfontein they host an entire week of awareness and conversations. They focus on supporting moms who currently…
16 Nov 2023 2AM 4 min

World Breastfeeding Week - The NWU sets an example with their breastfeeding policy

World Breastfeeding Week specifically focuses on breastfeeding and employment/work in 2023. With that in mind, Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens approached the NWU to find out what their breastfeeding policy stipulates. Bonita Maboeta shares the process of putting the policy together and also what it means to the staff of the…
2 Aug 2023 5AM 4 min

World Breastfeeding Week - Advocating for maternity protection for all moms - Part 2

Dr Katie Pereira-Kotze joins Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens this World Breastfeeding Week. Katie is a dietitian by training and has been working in the field of public health nutrition since 2005. Her research and publications have focused on the protection of breastfeeding through maternity protection for informal workers and the…
2 Aug 2023 3AM 2 min

World Breastfeeding Week - Advocating for maternity protection for all moms - Part 1

Dr Katie Pereira-Kotze joins Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens this World Breastfeeding Week. Katie is a dietitian by training and has been working in the field of public health nutrition since 2005. Her research and publications have focused on the protection of breastfeeding through maternity protection for informal workers and the…
2 Aug 2023 3AM 4 min

World Breastfeeding Week - Hoe kies mens 'n borspomp? - Deel 2

Marizette Croft, Dieetkundige en gesertifiseerde Borsvoedings konsultant van The Lactation Connection en deel van All Things Breastfeeding Pump Demo Centres sluit aan by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens om te gesels oor of jy ‘n kandidaat is vir uitmelk wanneer jy moet terug gaan werk toe? Watse borspomp gaan vir…
2 Aug 2023 3AM 4 min

World Breastfeeding Week - Hoe kies mens 'n borspomp? - Deel 1

Marizette Croft, Dieetkundige en gesertifiseerde Borsvoedings konsultant van The Lactation Connection en deel van All Things Breastfeeding Pump Demo Centres sluit aan by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens om te gesels oor of jy ‘n kandidaat is vir uitmelk wanneer jy moet terug gaan werk toe? Watse borspomp gaan vir…
2 Aug 2023 3AM 3 min

World Breastfeeding Week: Borsvoedingskonsultant Eloise Swanepoel - Deel 2

Borsvoedingskonsultant en Dieetkundige Eloise Swanepoel gesels oor die volgende: Ek wil borsvoed... hoe nou gemaak? Hoe kan n swanger mamma haarself voorberei vir borsvoedingssukses? Wat het ek nodig om te borsvoed? Ek moet teruggaan werk toe, hoe gemaak met borsvoeding? Om 'n borsvoedingskonsultant naby jou te vind besoek gerus: http://salactationconsultants.co.za/wp/find-a-consultant/
31 Jul 2023 3AM 3 min

World Breastfeeding Week: Borsvoedingskonsultant Eloise Swanepoel - Deel 1

Borsvoedingskonsultant en Dieetkundige Eloise Swanepoel gesels oor die volgende: Ek wil borsvoed... hoe nou gemaak? Hoe kan n swanger mamma haarself voorberei vir borsvoedingssukses? Wat het ek nodig om te borsvoed? Ek moet teruggaan werk toe, hoe gemaak met borsvoeding? Om 'n borsvoedingskonsultant naby jou te vind besoek gerus: http://salactationconsultants.co.za/wp/find-a-consultant/
31 Jul 2023 3AM 5 min

Sentrum gee hoop vir jong gestremdes in Jacobsdal

Jakkies Opwaarts Sentrum is ‘n sentrum vir kinders en jong volwassenes met multi gestremdhede deel van Jacobsdal Primêre Skool in die Vrystaat. Sentrumhoof Marinda van der Walt sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul behoeftes en hoe hulle saam met die gemeenskap werk. Kry meer inligting op…
20 Jul 2023 5AM 5 min

Kick the Habit - Voormalige dwelmverslaafde deel haar verhaal

Voormalige dwelmverslaafde, Tanya van Bloemfontein vertel hoe dwelms haar lewe vir 12 jaar lank verwoes het. Sy sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus om te vertel hoe sy haar pad na herstel gevind het en hoe belangrik 'n ondersteuningsnetwerk is. Sy het hulp…
23 Jun 2023 3AM 4 min
1 – 20