Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
504 Episodes
500 – 504

Moses

So baie keer weet ons nie wanneer om op te hou met die verkeerde nie..totdat dit te laat is. Dominie Jannie Van Der Hoven
1 Jul 2021 5AM 13 min

Juanita se getuienis.

Juanita vertel ons hoe sy Jesus ontmoet het en Hy haar verlos het van dwelms en baie ander dinge.
1 Jul 2021 4AM 16 min

Teen alle verwagtinge

Wanneer die kind van die Here dink dat dit ikabot is met hom...het die Here nog altyd een skuif oor om Sy kind te laat triomfeer
24 Feb 2021 4AM 17 min
500 – 504