NA WATERS WAAR RUS IS.
--:--
VADERSDAG:
DEEL 2
Ds.Chris Meyer
Hoe dikwels faal ons as vaders teenoor ons kinders. So baie maak staat op hul kindskap in die Here, maar daar is niks van die Vader wat hul reflekteer in hulle lewens nie. As ons (pappas) maar net kan besef dat ons kinders God kan begin leer ken deur ons lewens, sal ons versigtiger optree teenoor hulle.