Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
484 Episodes
12 – 32

Johan Delport - Genesis 28:15

Genesis 28:15: “Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou nie in die steek laat nie.”
12 Mar 12AM 1 min

Henry Pike - Psalm 145:19

Psalm 145:19: Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle.
11 Mar 12AM 2 min

Erastus Beukes - Romeine 15:13

“Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul...” ‭‭ROMEINE‬ ‭15‬:‭13‬ ‭ ‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
7 Mar 11PM 2 min

Lynette Beer - Hy is goed

“Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.” 1 Kronieke 16:34
5 Mar 11PM 2 min

Lynette Beer - Hy is goed

“Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.” 1 Kronieke 16:34
5 Mar 11PM 2 min

Zander vd Westhuizen - Waarom so kleingelowig?

Matteus 6:31-32: “Hou op om kleingelowig te wees. Hy sal sorg dat julle genoeg het om aan te trek. . . Julle het mos ’n Vader in die hemel wat presies weet wat julle nodig het. Hy sal sorg dat julle dit alles kry.”
29 Feb 11PM 1 min

Johan Delport - Hy genees

Job 5:11: “Dit is Hy wat die vertraptes weer optel, wat uitkoms gee aan dié wat ly.”
28 Feb 11PM 2 min

Sias Le Roux - Lei my, Here!

Psalms 139:24 (DB): “Kyk of ek eerlik is. Help my op die regte pad. Hou my weg van al die verkeerde dinge.”
25 Feb 11PM 1 min

Lucille May - Niks kan ons skei van sy liefde nie

Romeine 8:38: “Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here.”
22 Feb 11PM 1 min

Erastus Beukes - God verander harte

Esegiël 36:26: “Ek sal julle ’n nuwe hart en ’n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle ’n hart van vleis gee.”
20 Feb 11PM 1 min

Sias Le Roux - Die Here hoor

Psalm 116:1-2: “Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede. Hy het na my geluister toe ek Hom aangeroep het.”
18 Feb 11PM 1 min

Lucille May - Geloof soos ’n mosterdsaadjie

Matteus 17:20: “Dit verseker Ek julle: As julle maar geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê: ‘Gaan staan daar anderkant!’ en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.”
15 Feb 11PM 1 min

Johan Delport - Moenie bang wees nie

Jesaja 35:4: “Wees sterk, moenie bang wees nie, julle God is hier, Hy kom om wraak te neem, om julle vyande te straf; God kom julle red!”
14 Feb 11PM 1 min
12 – 32