Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
904 Episodes
120 – 140

Lynette Beer - EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭15

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭15‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
25 Jun 1AM 1 min

Mariette Loubsher - ROMEINE‬ ‭10‬:‭15

Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig! ROMEINE‬ ‭10‬:‭15‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
24 Jun 1AM 2 min

Gretha Wiid - II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen. II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
23 Jun 1AM 2 min

Henry Pike - JESAJA‬ ‭40‬:‭30‬-‭31

‬‬‬‬‬Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. JESAJA‬ ‭40‬:‭30‬-‭31‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬
19 Jun 1AM 1 min

Clement Martin - I TIMÓTHEÜS‬ ‭4‬:‭12

‬‬‬‬‬Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid. I TIMÓTHEÜS‬ ‭4‬:‭12‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
16 Jun 1AM 2 min

Charl Havenga - EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭10

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭10‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
13 Jun 1AM 2 min

Loriaan du Plessis - HANDELINGE‬ ‭16‬:‭25

‬‬‬‬‬‬‬En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister. HANDELINGE‬ ‭16‬:‭25‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
12 Jun 1AM 2 min

Henry Pike - HANDELINGE‬ ‭2‬:‭17

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom. HANDELINGE‬ ‭2‬:‭17‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
11 Jun 1AM 1 min

Gretha Wiid - HANDELINGE‬ ‭1‬:‭8

‬‬‬‬‬Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde. HANDELINGE‬ ‭1‬:‭8‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
10 Jun 1AM 2 min

Peter Kotze - HANDELINGE‬ ‭2‬:‭4‬

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. HANDELINGE‬ ‭2‬:‭4‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
9 Jun 1AM 2 min

Gretha Wiid - HANDELINGE 1:11

…waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het. HANDELINGE 1:11 AFR53
4 Jun 1AM 3 min

Clement Martin - JESAJA 6:8

Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. JESAJA 6:8 AFR53
22 May 1AM 1 min

Mariette Loubser - JOSUA 1:9

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. JOSUA 1:9 AFR53
21 May 1AM 2 min

Peter Kotze - EXODUS 3:10

Gaan dan nou heen, dat Ek jou na Farao kan stuur; en lei my volk, die kinders van Israel, uit Egipte uit. EXODUS 3:10 AFR53
20 May 1AM 2 min

Gretha Wiid - GÉNESIS 12:3

En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word. GÉNESIS 12:3 AFR53
19 May 1AM 3 min
120 – 140