Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
924 Episodes
372 – 392

Peter Kotze - Psalms 11:7

Die Here is regverdig, Hy het geregtigheid lief; die opregtes sien sy aangesig. Psalm 11:7
15 Jul 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Deuteronomium 32:4

Hy is die Rots, sy werk is volmaak, want al sy weë is reg; 'n God van trou sonder onreg, regverdig en regverdig is Hy. Deuteronomium 32:4
14 Jul 2024 11PM 2 min

Henry Pike - Johannes 13:35

Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. JOHANNES 13:35
11 Jul 2024 11PM 2 min

Mariette Loubsher - Romeine 8:38-39

Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. ROMEINE 8:38-39
10 Jul 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Sefanja 3:17

Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. SEFÁNJA 3:17
9 Jul 2024 11PM 2 min

Lucio Basson - Jesaja 54:10

Ja, die berge en die heuwels sal verdwyn, maar my liefde vir jou sal nie verdwyn nie. Jesaja 54:10
8 Jul 2024 11PM 1 min

Lynette Beer - Johannes 14:23

Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê. JOHANNES 14:23
3 Jul 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Jakobus 1:22

En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie. JAKOBUS 1:22
2 Jul 2024 11PM 2 min

Erastus Beukes - Deuteronomium 28:1

As jy ten volle gehoorsaam is aan die Here jou God en die opdragte nakom wat ek jou vandag gee, sal die Here jou God jou bo al die nasies van die wêreld verhoog. DEUTERONOMIUM 28:1
1 Jul 2024 11PM 2 min

Henry Pike - 1 Samuel 15:22

Gehoorsaamheid is beter as offers; om te luister is beter as die vet van ramme. 1 SAMUEL 15:22
30 Jun 2024 11PM 2 min

Henry Pike - Jesaja 53:5

”...en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.“ JESAJA‬ ‭53‬:‭5‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
27 Jun 2024 11PM 2 min

Lynette Beer - Romeine 8:37

“Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.“ ROMEINE‬ ‭8‬:‭37‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
26 Jun 2024 11PM 2 min

Lucio Basson - 2 Korinthiers 5:17

”Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.“ II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭17‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
25 Jun 2024 11PM 1 min

Ernie De Meyer - Efesiers 6:13

”Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.” EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭13‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
24 Jun 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Matteus 5:44

”Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg” MATTHÉÜS‬ ‭5‬:‭44‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
23 Jun 2024 11PM 2 min

Erastus Beukes - Jesaja 40:31

“...maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.“ JESAJA‬ ‭40‬:‭31‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Jun 2024 11PM 2 min

Mariette Laubsher - Johannes 14v23

“Jesus antwoord en sê vir hom: ‘As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak.’” JOHANNES 14:23
18 Jun 2024 11PM 2 min
372 – 392