Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. Sefanja 3:17
Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. Filippense 4:6-7
“Alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is... daarop moet julle julle gedagtes rig.” FILIPPENSE 4:8-9
“... laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is...” ROMEINE 12:2
Matteus 6:31-32: “Hou op om kleingelowig te wees. Hy sal sorg dat julle genoeg het om aan te trek. . . Julle het mos ’n Vader in die hemel wat presies weet wat julle nodig het. Hy sal sorg dat julle dit alles kry.”
Psalms 23:1 (DB): “Die Here sorg vir my soos ’n herder wat sy skape oppas; ek het niks meer nodig nie.”
27 Feb 2024 11PM
1 min
420 – 440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.