Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
937 Episodes
560 – 580

KRAGBRON I Moenie besorg wees nie I Sias Le Roux

Filippense 4:6-7: “Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.
19 Oct 2023 12AM 1 min

KRAGBRON I Hy maak ons sterk I Henry Pike

2 Korintiërs 12:9: “Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.”
18 Oct 2023 12AM 2 min

KRAGBRON I Hy gee vrede I Johan Delport

Johannes 14:27: “Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.”
16 Oct 2023 12AM 2 min

Vertrou op die Here I Ps37:34

Psalm 37:34: “Vertrou op die Here en bly op sy weë; Hy sal jou weer laat opstaan om die land te besit...”
9 Oct 2023 12AM 2 min
560 – 580