Hoor hier

“Hoor hier” is Maroela Media se splinternuwe oudioreeks met 52 voorlesings van Lizz Meiring se gunstelingrubrieke. Die reeks word moontlik gemaak deur die finansiële steun van Afrikaans.com en word tegnies versorg en versprei deur Maroela Media.
Weekly Afrikaans South Africa Personal Journals
56 Episodes
20 – 40

‘Innerlike vrede se voet’

Luister hier na Lizz Meiring se rubriek oor die ongewone Nuwejaarsgeskenk wat sy by haar vriende gekry het.
5 Jan 2023 5 min

‘Nuwejaarsvoornemens’

Het Einstein, Michelangelo, Jan van Riebeeck, Shakespeare en Walt Disney ook elke jaar ʼn rits Nuwejaarsvoornemens gehad? Luister hier saam na Lizz Meiring se rubriek.
28 Dec 2022 4 min

‘Krismiskat’

Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor ʼn wildvreemde kat wat hom in haar huis kom tuismaak het.
14 Dec 2022 4 min

‘Familiesage’

“Ek raak sommer jaloers as vriende en kollegas my vertel van hulle dramatiese familiekonflik.”
7 Dec 2022 5 min

‘Wie sit waar’

“Daar is een kopseer waarmee al die organiseerders van gesellighede sit: tafelplasings.”
30 Nov 2022 5 min

‘In ʼn kindernes’

“Ek sal my koffie op ʼn asblik sit en drink solank ek net aan hierdie kleuterklaaglied kan ontsnap.”
23 Nov 2022 5 min

‘Toiingrige towenaars’

“Jy en jou teatervriende is net toiingrige towenaars.” Luister hier na Lizz Meiring se roerende rubriek oor bejaarde beroemdes wat deur die Teaterbystandsfonds versorg word.
16 Nov 2022 5 min

‘Aanpassing’

“Hoe aanpasbaar is ons? Hoeveel veranderinge kan ons hanteer?”
9 Nov 2022 5 min

‘Is dit jy?’

Ons almal ken daardie gevoel wanneer jy ʼn ou liefde uit jou verlede raakloop. Luister saam na Lizz Meiring se rubriek, ‘Is dit jy?’
3 Nov 2022 4 min

‘Talente’

Luister hier na Lizz Meiring se rubriek oor haar bewondering vir ander mense se talente.
27 Oct 2022 5 min

‘Stopwoorde’

“Stopwoorde is die taalterroriste. Dit is daai woorde wat ons inglip om ʼn onvoltooide of onvolledige sin of gedagte toe te stop.”
13 Oct 2022 6 min

‘Die MSG-blues’

“Deesdae ly almal aan kosallergieë. Dit is die splinternuwe status, soos destyds se Volvo’s en pilates.”
6 Oct 2022 6 min

‘Streng privaat’

“Daar is sake waaroor ek nie nuuskierig is nie.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor dinge wat eerder onvertel moet bly.
28 Sep 2022 5 min

‘Mooi woordjies’

“Afrikaanse mense loop versigtig om hulle verbale uitings. Ons is effe kwaad, ʼn bietjie ontsteld, ietwat teleurgesteld, half hartseer. Hoekom?”
22 Sep 2022 4 min

‘Bagasie’

“Ek leef uit daardie tasse; trouens, ek voel kaal sonder ʼn tas of ʼn oorlaaide handsak wat ek gewillig agter my aan sleep.”
15 Sep 2022 4 min

‘Blomtyd’

“Ek wil net my liggroen vingers een graad donker hê.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor haar tuinmaakvernuf en die kursus oor noodsaaklike tuinwenke wat sy bygewoon het.
8 Sep 2022 5 min

‘Dans vir Grace’

“Elke jaar as die lente en vernuwing aanbreek dink ek aan Grace.”
1 Sep 2022 4 min

‘Kattekwaad’

In “Kattekwaad” is Lizz Meiring se kat Mieks aan die woord. Hy reken daar is ʼn hele paar goed wat vroue doen wat nie sin maak nie.
18 Aug 2022 5 min
20 – 40